Leer Meer Aanlyn Lesse

Leer Meer Aanlyn Lesse

Share

Aanlyn Wiskunde Video Lesse vir Gr 7-12

22/06/2026

Wil jy hê jou kind moet hierdie wintervakansie hul Wiskunde selfvertroue bou — sonder om die hele vakansie op te offer?

Ons Wiskunde Winter Skool is perfek vir leerders in Graad 7–12 wat hul punte wil verbeter met kort, verstaanbare lesse van slegs 10–15 minute elk.

Vir net R350 per maand kry leerders toegang tot kwaliteit aanlyn Wiskunde lesse wat hulle teen hul eie tempo kan deurwerk.

Maak hierdie wintervakansie produktief - sonder ekstra stres.

📲 WhatsApp: 061 587 9506
🌐 www.leermeer.co.za

Graad 7–12 | Wiskunde hulp | Aanlyn lesse

26/05/2026

Sukkel jou kind met Wiskunde of wil julle net beter voorbereid wees vir die eksamen?

Leer Meer se aanlyn Wiskunde lesse maak dit maklik om van die huis af in te haal en voor te berei.
Met kort, kleurvolle video’s, kwartaal 1 en 2 se werk, én persoonlike hulp via WhatsApp.

✅ Graad 7 tot 12
✅ Volle pakket slegs R350 p.m.
✅ Werk op jou eie tyd, in die gemak van jou huis
✅ Ideaal vir eksamenvoorbereiding

Stuur vandag ’n WhatsApp vir Nicole: 061 587 9506
Kom ons help jou kind om met meer selfvertroue Wiskunde te skryf!

20/05/2026

EKSAMEN is om die draai - en Wiskunde hoef nie oorweldigend te voel nie.

Met Leer Meer kry jou kind toegang tot kort, kleurvolle aanlyn Wiskunde videos vir Graad 7 tot 12, kwartaal 1 en 2 se werk, én persoonlike hulp via WhatsApp wanneer hulle vasbrand.

Leer in die gemak van jou eie huis, op jou eie tyd - en bou selfvertroue voor die eksamen.

Slegs R350 p/m vir die volle pakket.
WhatsApp Nicole: 061 587 9506

Leer Meer. Verstaan beter. Skryf met meer selfvertroue.

14/05/2026

Hemelvaartdag 🤍
Vandag onthou ons dat Jesus opgevaar het na die hemel;
maar dat Sy liefde, beloftes en teenwoordigheid altyd by ons bly.

Aan al my Leer Meer studente:
Mag julle vandag herinner word dat julle nooit alleen is nie.
Hou aan glo, hou aan groei, en weet dat elke klein tree vorentoe ’n verskil maak.

Geniet die dag!
Liefde, Nicole

Photos from Leer Meer Aanlyn Lesse's post 06/05/2026

WISKUNDE PUNTE WAT VIR HULSELF PRAAT!

- Van 12% tot 25% verbetering
- Top 10 plekke
- 45/50 en selfs 95%
Hierdie Leer Meer leerders wys wat gebeur wanneer kinders die regte ondersteuning kry.

Afrikaanse aanlyn Wiskunde lesse vir Gr 7–12, eenvoudig verduidelik en altyd beskikbaar om weer te kyk.

Maandelikse VASTE kostes:
Graad 8 tot 10: R320 pm
Graad 11: R350 pm
Graad 12: R400 pm

www.leermeer.co.za

WhatsApp: 061 587 9506

16/04/2026

Sukkel jou kind met Wiskunde?

Leer Meer help al 6 jaar lank leerders om Wiskunde beter te verstaan; stap vir stap.

Vir slegs R350 per maand kry jy toegang tot die volle sillabus se video’s,
toetse ná elke afdeling en daaglikse hulp wanneer dit nodig is.

SLEGS GRAAD 7 TOT 12.

Stuur ’n WhatsApp na Nicole by 061 587 9506 om vandag te begin.

Want your school to be the top-listed School/college in Boksburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

Boksburg