Hoërskool Zwartkop

Hoërskool Zwartkop

Share

Sedert 1984 bou ons aan ‘n gelukkige en suksesvolle skoolgemeenskap met ‘n unieke Zwarrie-Vibe.

Hier Glo en Dien ons met oortuiging, vier ons talent en berei ons leerders voor om as lands- en wêreldburgers uit te blink!

Photos from Hoërskool Zwartkop's post 23/06/2026

Zwarrie-perdry uitslae.

Baie geluk aan die volgende Zwarrie-ruiters wat op 20 en 21 Junie aan die vierde kwalifiserende rondte van SANESA deelgeneem het. Ten spyte van die koue het julle vasgebyt, deurgedruk en uitstekende resultate behaal.

Nika Dercksen
2de plek uit 28 ruiters vir 70cm Showjumping
3de plek uit 5 ruiters vir 70cm Equitation
14de plek uit 28 ruiters vir 70cm Showjumping

Zanri Brockër
3de plek uit 11 ruiters vir 60cm Showjumping
3de plek uit 9 ruiters vir 60cm Showjumping
2de plek uit 2 ruiters vir 60cm Equitation

Nielu Taljaard
⁠1ste plek uit 5 ruiters vir 70cm Equitation
1ste plek uit 12 ruiters vir 80cm Showjumping

22/06/2026

Mnr. Hanno Neethling, een van die Zwarries se top studente-onnies, verjaar vandag!

Baie geluk, mag dit ‘n fantastiese dag en jaar wees!

Photos from Hoërskool Zwartkop's post 22/06/2026

Zwarrie-fietsryers trap vir plekke!

Hier volg die Zwarries se Fietsry-uitslae van 13 Junie tydens die Cycle lab liga se 2de wedren wat by Riversands plaasgebind het.👆🏼

Sub-Junior seuns
• Triston Engelbrecht 9de
• Johann Weitz 38ste
• Schalk Greybe 47ste
• Alexander Botha 53ste
• Francois van Wyk 54ste
• Jano Visagie 81ste
• Ludwig Brocker 93ste

Sub-Junior dogters
• Kaycee Engelbrecht 8ste

Youth 15 seuns
• Ruan Kooi 2de
• Tristen Hennop 7de
• Tristen Cordier 9de
• Dian Beukes 11de
• Hano de Jager 25ste
• Armand van der Merwe 42ste
• Chritian Nagel 77ste
• Tiaan Kleyn 82ste
• Liam Havenga 91ste

Youth 15 dogters
• Nua Andjelkovic 22ste
• Anika Smit 42ste

Youth 16 seuns
• Zander Wilken 2de
• Gerard Pieterse 27ste
• Stephan Bothma 70ste
• Darius Jordaan 84ste
• Cristiaan van der Walt 98ste

Youth 16 dogters
• Jocelynn Muller 21ste
• Zane Dreyer 33ste
• Amika Jacobs 37ste

Youth 17 seuns
• Ruan de Jager 44ste
• Henco Pieterse 69ste

Youth 17 dogters
• Quinne Steyn 21ste

Junior Mans 18/19
• Ryno du Preez 6de

22/06/2026

♥️🤍💙

21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al ons Zwarrie-pa’s!

Dankie vir elke vroeë oggend, elke wedstryd langs die veld, elke rit na oefening en elke woord van aanmoediging. Julle liefde, opoffering en ondersteuning maak ’n verskil in die lewens van ons kinders.

Mag julle vandag spesiaal bederf word en die waardering ontvang wat julle verdien.

20/06/2026

Kom word deel van die Zwarrie-familie!

19/06/2026

Baie geluk aan Me. Petro Richardson wat voortaan die rol as Interne Moderator van Toerisme vir die Nasionale Senior Sertifikaateksamen sal vervul.

Ons is baie trots op juffrou Petro met hierdie aanstelling.
Baie sterkte met hierdie belangrike taak.

19/06/2026
19/06/2026

Kom kuier lekker saam met ons by die Toneelfees!

19/06/2026

Zwarrie-meneer is een om dop te hou!

Meneer Hanru van Rooyen se naam is bekend in die rugbyskeidsregterskringe en hy het al verskeie groot wedstryde agter sy naam.

Nog ‘n besonderse geleentheid lê vir hom voor tydens die komende Saterdag, 20 Junie, se Springbokwedstryd teen die Barbarians waar hy as assistent skeidsregter gaan optree.

Hierdie wedstryd vind om 15:00 by Nelson Mandela Baai Stadion in Gqeberha (Port Elizabeth) plaas.

Baie geluk en sterkte mnr. Hanru!

Want your school to be the top-listed School/college in Centurion?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

Old Johannesburg Road &, Mopani Rd, Hennopspark
Centurion