02/06/2026
π Ons leerders PRESTEER! π
Daar is min dinge so lekker soos om βn leerder se groei en selfvertroue te sien ontwikkel.
By REK Perfek glo ons dat elke leerder die potensiaal het om sukses te behaal met die regte begeleiding.
β¨ Klein klasse | Persoonlike aandag | Groot resultate
π© Plekke is beperk - stuur gerus βn DM vir meer inligting of om jou kind se plek vas te maak.
π Rekeningkunde Ekstra Klasse
π» Aanlyn en kontakklasse beskikbaar
29/05/2026
π»β¨ Goeie nuus - Klasse is nou ook AANLYN beskikbaar!
Nou kan leerders van enige plek af dieselfde gestruktureerde ondersteuning, verduidelikings en begeleiding ontvang - alles vanuit die gemak van hul eie huis via Microsoft Teams.
π Rekeningkunde ekstra klasse vir Gr. 8 β 11
π Kontakklasse in Pretoria-Oos
π» Aanlyn klasse nou ook beskikbaar
π© Plek is beperk - kontak my gerus vir meer inligting of om jou plek vas te maak.
26/05/2026
π Nog βn tevrede ouer en nog βn leerder wat met selfvertroue eksamen kon skryf!
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Nicolene.
By REK Perfek fokus ons op deeglike verduidelikings, persoonlike aandag en om elke leerder se unieke uitdagings aan te spreek.
β¨ Klein klasse | Persoonlike aandag | Groot resultate
π© Plekke is beperk β stuur gerus βn DM vir meer inligting of om jou kind se plek vas te maak.
25/05/2026
πβ¨ Bou nou die selfvertroue wat jou kind in die toekoms gaan laat presteer!
βn Sterk basis in Graad 8 & 9 maak Rekeningkunde soveel makliker om later te verstaanπ‘.
By REK Perfek fokus ons daarop om konsepte eenvoudig, verstaanbaar en minder stresvol te maak sodat leerders met selfvertroue kan leer en hul beste kan gee π.
24/05/2026
Elke leerder het die vermoΓ« om suksesvol te wees met die regte ondersteuning.
By REK Perfek help ons leerders om weer in hulself te glo, nuwe motivering te kry en met meer selfvertroue die vak aan te pak. πβ¨
π
Plekke is beperk - bespreek nou jou plek!
19/05/2026
π Nog βn tevrede ouerβ¦ en nog βn leerder wat begin glo in haarself!
Daar is min dinge so spesiaal soos om βn leerder se groei en verbetering te sien. β¨
Baie dankie vir hierdie mooi terugvoer, Estine.
By REK PERFEK fokus ons nie net op punte nie, maar op begrip, selfvertroue en persoonlike ondersteuning vir elke leerder.
π Klein klasse | Persoonlike aandag | Groot resultate
π© Plekke is beperk β stuur gerus βn DM vir meer inligting of om jou kind se plek vas te maak.
19/05/2026
π Nog βn rede hoekom ek doen wat ek doen!
Daar is niks mooier as om te sien hoe βn leerder groei in selfvertroue en akademiese sukses behaal nie.
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer, Leanda!
As jou kind ook sukkel met rekeningkunde, is ekstra begeleiding die sleutel tot verbetering. Met die regte ondersteuning, begrip en oefening kan enige leerder uitblink! β¨
π© Beskikbare plekke is beperk β bespreek jou plek vandag!
π± DM my vir meer inligting.
11/05/2026
Ekstra rekeningkunde klasse ter voorbereiding vir die eksamen wat voorlΓͺ. π