19/06/2026
ALGEMEEN
OLD SCHOOL TYGERPOORT-ONDERSTEUNERSTRUI
Met 'n trotse geskiedenis vanaf 1907, stel ons graag Tygies se Old School-ondersteunerstruie bekend aan ons ouers en oud-Tygies!
Voltooi hierdie skakel om u bestelling te plaas: https://forms.gle/PZbYuxXiiTCsofri8
Koste per trui beloop R1399
Bestellings sluit 26 Junie.
Kom wees deel van die Tygie-nalatenskap, sedert 1907.
19/06/2026
πππππ
Trots Tygie-landloop! π
10 van ons Tygies-landlopers is gekies om Gauteng by die Interprovinsiale Kampioenskappe te verteenwoordig! Dit is 'n besonderse prestasie en 'n bewys van julle harde werk.
Ons Gauteng-verteenwoordigers:
πββοΈ Gideon van Zyl β o. 8
πββοΈ Daniel Claasen β o. 9
πββοΈ Lila Viljoen β o. 10
πββοΈ Corlu Muller β o. 11
πββοΈ Kian Claasen β o. 11
πββοΈ Karlien Smit β o. 12
πββοΈ Riane Nel β o. 12
πββοΈ Connor Knoetze β o. 12
πββοΈ Ryno Smit β o. 13
πββοΈ Joshua Viljoen β o. 13
Ons as Tygies is ongelooflik trots op julle en wens elkeen van julle alle sterkte toe vir Saterdag. Hardloop met trots, geniet elke oomblik en gee julle beste!
18/06/2026
Week 4
Jes 59:2 "Julle sondes het skeiding gebring tussen julle en julle God. Daarom het Hy weggedraai van julle en wil Hy nie meer na julle luister nie".
18/06/2026
πππππ
Baie geluk aan Liezl Westermann, Inge Westermann, BjΓΆrn Roets en Tsepe Motumi wat 'n 15de plek uit 74 skole behaal het met hul eerste aanlyn-skaakkampioenskappe in Suid-Afrika.
18/06/2026
πππππ
Ons is baie trots op twee van ons rugbyspanne: o. 11A en o. 13A wat vandag, 18 Junie in die Blou Bulle-finaal speel, by Midstream College. Ons wens elke span baie sterkte toe! WEET ons Tygies staan bankvas agter elke span!
16/06/2026
πππππππ ππππ
Vandag vier ons julle, Tygies. Dankie vir elke dag se harde werk, liefde, omgee en groot Tygie-glimlagte.
Geniet die dag Tygies!
www.tygies.co.za
16/06/2026
ππππππππππ
Bespreek nΓ³ΓΊ jou skooltoer indien jy ons Opedag gemis het.
Ons wys graag ons Tygie-wΓͺreld op ons pragtige terrein!
www.tygies.co.za
Tygieland Kleuterskool
14/06/2026
πππππ
Baie geluk aan ons landloopafrigter, Irvette van Zyl, wat in die derde plek geΓ«indig het met haar tweede Comrades Marathon.
Ons is baie trots!
12/06/2026
ππππππππ
Dis langnaweek!
Ons wens al ons Tygies en ouers βn heerlike langnaweek vol rus, pret en kwaliteit gesinstyd toe.
Die langweek strek vanaf 12 Junie - 16 Junie.
Reis veilig en geniet elke oomblik!
Tygies, ons sien julle weer Woensdag, 17 Junie!