19/06/2026
Sensories:
Slange en Dino's in
- saagsels
- stokke en blare
- moonsand
- pompoms
- super slush
'n Kleuterskool met 'n verskil. Gekwalifiseerde personeel
19/06/2026
Sensories:
Slange en Dino's in
- saagsels
- stokke en blare
- moonsand
- pompoms
- super slush
19/06/2026
Grootmotories:
Slangetjies en leertjies
10/06/2026
Vandag het die slange vir ons maats kom kuier.
09/06/2026
07/06/2026
Die week leer ons maats van reptiele
07/06/2026
Die week leer ons maats van Reptiele
04/06/2026
🌈✨ Opsoek na die perfekte kleuterskool vir jou kleinding? ✨🌈
By PREPRIMÊRE SKOOL MAYVILLE skep ons ’n veilige, liefdevolle en vrolike omgewing waar kinders kan leer, groei en speel! 💛
👶 Babas vanaf 6 weke tot 5 jaar
✝️ Christelike waardes
🛝 Veilige speelgronde
📚 Gehalte onderwys
😊 Leersame en vrolike atmosfeer
Ons passie is om elke kind spesiaal te laat voel en hulle voor te berei vir ’n blink toekoms! 🌟
📍 Besoek ons vandag en ervaar die verskil self!
📞 012 335 2750
🌐 www.ppsmayville.co.za
Welkom | Preprimêre Mayville Preprimêre Skool Mayville se doel is om aan die gemeenskap die hoog moontlikste kwaliteit onderrig en kindersorg te verskaf deur gebruik te maak van professionele opgeleide personeel. Die skool akkommodeer ±170 leerders met babas vanaf 6 weke tot en met 5 jaar (Gr RR) kleuters. Ons personeel onder...
03/06/2026
Instappie oor Dierewonings. Die Maats het sommer baie geleer.
02/06/2026
Tema vir die week
02/06/2026
Preprimêre Skool Mayville beskik oor pragtige speelgronde waar al ons leerders elke dag heerlik kan speel
| Monday | 06:15 - 17:30 |
| Tuesday | 06:15 - 17:30 |
| Wednesday | 06:15 - 17:30 |
| Thursday | 06:15 - 17:30 |
| Friday | 06:15 - 17:30 |