🐧 Vroeë kinderontwikkeling vanaf 3maande tot 5jaar in ‘n veilige, liefdevolle omgewing. Kleiner klasgroottes vir individuele aandag en ‘n speel-gebaseerde kurrikulum. Ons opgeleide personeel ondersteun elke mylpaal terwyl kinders speel, leer en floreer.
The main goal of Beulah Art is to expose young children as well as older children to all aspects of art through a creative program.