🐧 Vroeë kinderontwikkeling vanaf 3maande tot 5jaar in ‘n veilige, liefdevolle omgewing. Kleiner klasgroottes vir individuele aandag en ‘n speel-gebaseerde kurrikulum. Ons opgeleide personeel ondersteun elke mylpaal terwyl kinders speel, leer en floreer.
*Deep & Thought-Provoking* 🌌 "Some minds grow old; ours stay young—fueled by stories that question, challenge, and ignite. 🔥"
Die Konservatorium bied voltydse opleiding & studies aan in Kontemporêre Musiek