Privaatskool Moria

Privaatskool Moria

Share

Privaatskool Moria is 'n opvoedkundige instelling,wat leerlinge vorm en inspireer om hulle volle pote

18/06/2026

Baie geluk juf Lieze.

Mag dit ʼn heerlike dag en ʼn baie geseënde jaar wees.

15/06/2026

Baie geluk Nienke!

Moria is trots op jou!

Photos from Marissa Swart Photography's post 14/06/2026

Baie geluk aan al ons wenners!

Mnr en Mej Persoonlikheid - Ruben Pearson & Nienke Laubscher

Mnr en Mej Kreatief - Armand Esterhuizen & Kayla Opperman

Mnr & Mej Fotogenies - Henro Anthonissen & Jessica Louwrens

2de prins en prinses - Kruger Osborn & Katie Smit

1ste prins en prinses - Gys Carstens & Liné Griesel

MNR & MEJ MORIA 2026
RUBEN PEARSON & NIENKE LAUBSCHER

14/06/2026

Baie geluk juf. Sunelle
Mag jy ʼn heerlike dag en ʼn baie geseënde jaar hê.

Photos from Namibian Netball Association's post 12/06/2026

Netbal skeidsregterskursus @ Moria

12/06/2026
12/06/2026

Baie sterkte aan hierdie netbalspelers!

12/06/2026

Lekker baie sport hierdie naweek vir Moria.

09/06/2026

Met groot hartseer het ons verneem van die heengaan van Juffrou Janél van Edugate Academy . Dit is ’n onbeskryflike verlies vir julle skool en die onderwysfamilie.

’n Juffrou plant saadjies van kennis en liefde wat vir altyd bly groei.

Ons wens die skool en haar familie baie sterkte en krag toe vir die dae wat voorlê

Want your school to be the top-listed School/college in Outjo?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Church Street
Outjo
9000

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00