πͺβ€οΈ
Tsumeb Gimnasium
"Die skool met die hartklop." - Bakkies Grobbelaar
17/06/2026
Baie sterkte aan Gehan Louw met die Namibia O/13 B-rugbytoer! ππ³π¦
Ons is trots op jou en wens jou alles van die beste toe
17/06/2026
Die Gimmie hokkie-harte jubel & juig van dankbaarheid.πβ€οΈ
15/06/2026
K E R M I S S P O R T D A G
Deel 3πππ
15/06/2026
K E R M I S S P O R T D A G
Deel 2πππ
15/06/2026
K E R M I S S P O R T D A G
Deel 1 πππ
βMeneer, mag ek asseblief badkamer toe gaan?β πΆββοΈ
5 minute laterβ¦
πββοΈπ ππ
K e r m i s S p o r t d a g 2 0 2 6 πππ
βSize tel nie net GUTS!βπͺ
Baie dankie aan almal wat die dag βn sukses gemaak het.
Fotos volg πΈ
11/06/2026
πββοΈπββοΈ π πββοΈ
Baie geluk aan Christiaan Kriel en AnΓ© Oosthuizen met julle verkiesing tot die NAPSO Top 30 Atletiektoer 2026!
Ons is baie trots op elkeen van julle.
Ons wens julle alle sterkte toe vir die voorbereiding en toer.
ππββοΈπββοΈ π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
1st Street
Tsumeb
6000
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 13:00 |
| Tuesday | 07:00 - 13:00 |
| Wednesday | 07:00 - 13:00 |
| Thursday | 07:00 - 13:00 |
| Friday | 07:00 - 13:00 |