Kleine Lyfies Dagsorg

Kleine Lyfies Dagsorg

Share

Kleine Lyfies Dagsorg skep 'n warm, liefdevolle omgewing waar kleuters veilig kan leer en speel.

Ons toegewyde span fokus op die holistiese ontwikkeling van elke kind, met klem op kreatiwiteit, sosiale vaardighede en emosionele groei.

Photos from Kleine Lyfies Dagsorg's post 05/06/2026

Vandag was ons handjies besig en ons verbeelding groot. ✨

25/05/2026

Gelukkige Afrika-dag! 🌍❤️
Vandag vier ons liefde, eenheid en die mooi van Afrika saam met ons Kleine Lyfies. 🇳🇦✨

Photos from Kleine Lyfies Dagsorg's post 11/05/2026

Ons vier Kiara se spesiale dag in Klas! 🎂🎈Dankie dat jy ons klas met jou glimlag en energie ophelder. Jy maak elke skooldag beter! ✨

10/05/2026

Kleine Lyfies, groot liefde vir Mamma!❤️

Photos from Kleine Lyfies Dagsorg's post 13/04/2026

Baie dankie Lerike Drotsché Photography vir ons pragtige foto's vir 2026!📸🥹

Photos from Kleine Lyfies Dagsorg's post 10/02/2026

As dit nie morsig was nie, was dit nie lekker nie!🤭

Photos from Kleine Lyfies Dagsorg's post 30/01/2026

Gelukkige hartjies, groot glimlagte😊

14/01/2026

📞 Skakel ons gerus by 0817327007 vir meer inligting!

31/10/2025

📞Contact 0817327007 for more information!😃

Photos from Kleine Lyfies Dagsorg's post 17/10/2025

Niks sê "gelukkige Vrydag" soos pannekoek en bewolkte weer nie!🥞☁️💛

Want your school to be the top-listed School/college in Windhoek?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


22 Jacaranda Street
Windhoek
10001

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30