23/06/2026
๐ฆ๐ฆSKUDBLAAIE / DIVIDERS
So met die afdraande pad na die vakansie - wie is lus vir skudblaaie / dividers vir julle boeke vir Kwartaal 3 in 'n wintertema?
LIKE / LOVE en SHARE gerus die post - as ek so 20 shares, 30 LIKES en LOVES kry is hierdie julle s'n - GRATIS! Hoe gouer ons die behaal - hoe gouer plaas ek dit op my webblad! ๐๐
Jy kan ook kommentaar lewer vir ander temas - dan kan ek dit deur die vakansie inwerk (maks 4 temas sal gekies word).
Laat julle duime waai!
Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐ธ๐ฆ
22/06/2026
Ek het Bobbob, die robo-meerkat se boekies so geniet dat ek besluit het om my indruk op 'n paar skyfies te plaas vir julle met 'n hooffokus op elke skyfie - ook vir leesbaarheidsdoeleindes.
Dit is ook vanuit 'n opvoedkundige oogpunt gedoen met my agtergrond as taalspesialis en taalhulpbronontwikkelaar (is dit 'n beroep?) who knew ๐คฃ๐20 jaar terug...
Dankie vir Marion Erskine, Helene Boekeblad, Bernard de Jager en dan ook aan Jonathan Ball Publishers Local en Michelle Cooper wat die boekies uitgee!
Ek en Liam (my seuntjie) sien uit na die volgende 8 avonture om die ploemplafstene te versamel...
21/06/2026
Rakende projekte vir Kwartaal 3 - Vir aandag: Alle ouers
Ek voeg die net aan vir ouers wat reeds begin navraag doen het op groepe vir projekte om met hulle kinders te "oefen" gedurende die vakansie.
Die onnies wat hier is - jy is welkom om hierdie te neem en aan te pas waar nodig ter inligting vir julle ouers vir Kwartaal 3. ๐
21/06/2026
LESBEPLANNING, WERKBOEKIES & PROJEKTE:
KWARTAAL 3 - 2026
Rus lekker die vakansie en kry jou projekte, werkboekies en beplanning aanlyn op: www.klankpret.co.za ๐ธ๐พ๐
19/06/2026
๐๐๐ธ๐PROJEKTE:
Ek is tans ook besig met die beplanning en ontwerp van nuwe projekte vir kwartaal 3.
Die wat nou al 'n paar jaar by my koop sal weet dat dit 'n hele werkboekie is wat jy vir die 4 weke van die projek kan gebruik.
Dit sluit al jou navorsingsinligting in.
Dit sluit inligting oor die skrywers / outeurs van die bepaalde boek / verhaal in.
Daarna volg alle dele van die skryfproses sodat jy as onnie net kan uitdruk en die projek aanbied in die 3 fases.
NOU MY VRAAG: ๐๐
Laat weet gerus in die kommentaar of julle die komende week moet begin ingee of eers direk na die vakansie? (dit help my met beplanning)
Indien jy 'n bepaalde genre wil doen - is jy welkom om my te kontak via whatsapp / epos: [email protected] en navraag te doen na nuwe projekte. Hierdie is tans op my beplanning na aanleiding van navrae:
Graad 4 - ?
Graad 5 - Gedig
Graad 6 - Grafiese roman
Graad 7 - Jeugverhaal x 2 / Liedjie
Graad 8 - Jeugverhaal
Graad 9 - Jeugverhaal
Die Engelse projek wat ek opgedateer het vir iemand wat navraag gedoen het oor Matilda se voorbeeld is aangeheg.
Vir die wat reeds komende week moet ingee gaan loer op www.klankpret.co.za (ASSESSERINGSTAKE > KIES GRAAD > Kies Kwartaal 3) - onthou graad 4/5/6 se projekte kan vir enige van die drie grade gebruik word omrede die punte telling ooreenstem - jy sal dit net kan aanpas. Loer gerus na watter skryfwerk by jou leerders sal pas.
Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐ธ๐๐งก๐ฉท
19/06/2026
๐๐๐WERKBOEKIES:
Ek is besig met die opdatering van die werkboekies waar die lees en begryp afdeling ontbreek uit laas jaar se boekies (Kwartaal 3).
Dit gaan as volg werk:
๐Ek dateer die boekie op en in plaas van dat ek die lees en begryp as aparte boekie oplaai dateer ek die huidige boekie op sodat die boekies eenvormig is en lyk soos die vorige twee kwartale se boekies met die 3 afdelings.
๐Ek gaan dus vir die boekies wat reeds aanlyn is net die lรชer wat aanlyn is opdateer - as jy hom dus alreeds laas jaar gekoop het gaan hy hom net weer met jou ou skakel van laas jaar kan aflaai teen geen ekstra onkoste nie.
๐Vir die wat hom dan nog nie het nie, sal jy hom kan aankoop met alles volledig aangeheg.
Ek is tans besig met Graad 7 Week 1 - 2 Kwartaal 3 - Onderhoude. (Die twee Engelse boekies vir Gr 6/7 Kwartaal 2 is die naweek in beplan).
Vir boekies loer gerus op: www.klankpret.co.za (WERKBOEKIES > Kies graad > Kies Kwartaal 3).
Geniet 'n lekker naweek! Amper vakansie!
Klankpretgroete
Etrecia & Kik ๐ธโค๏ธ๐
16/06/2026
๐ธ๐๐งก๐Grade 5: English Comprehensive Workbook 4 WEEK 7 - 8 (TERM 2) 2026 AVAILABLE SOON!
THEME: Dolphins / Sharks / Sea animals / Conservation
GENRE: Newspaper report
WILL BE AVAILABLE soon!
I am just finishing the reading section and the memorandum before uploading the booklet.
I am a little bit burned out by this time of the term ๐คฆโโ๏ธ๐คฆโโ๏ธ Please bear with me. Grade 5๐๐
Thanks for all the support, enquiries and love during this past term! You guys put the STAR in RockSTAR!
If there is anyone who would also like the Grade 6 and 7 Week 7 - 8 English booklets, please let me know in the comments, as I am in the process of moving on to new projects for next term and will complete the booklets for Term 3 during the upcoming holiday. ๐๐
Workbooks in Afrikaans and English for Weeks 1-2 for all grades except Gr. 4 English are already available online at www.klankpret.co.za ๐ธ๐๐งก๐
A workbooks post will be made during the course of the week... keep a lookout for it!
Klankpret greetings
Etrecia & Kik ๐ธ๐
11/06/2026
๐ฌ๐ฆ๐๐๐ซ๐ข๐ค๐๐๐ง๐ฌ ๐๐ฆ๐ฏ๐๐ญ๐ญ๐๐ง๐๐ ๐๐๐ซ๐ค๐๐จ๐๐ค ๐: ๐๐ซ๐๐๐ ๐ ๐๐/๐๐๐ - ๐๐ฐ๐๐ซ๐ญ๐๐๐ฅ ๐
๐๐๐๐ค ๐ - ๐: ๐๐๐ซ๐ฌ๐ฅ๐๐ / ๐๐จ๐๐ซ๐๐ง๐ญ๐๐๐ซ๐ข๐ (๐๐๐๐)
๐ฌ๐๐๐๐: ๐๐ฐ๐ญ๐ง๐บ๐ฏ๐ฆ / ๐๐ข๐ข๐ช๐ฆ / ๐๐ฆ๐ฆ๐ฅ๐ช๐ฆ๐ณ๐ฆ / ๐๐ด๐ฆ๐ข๐ข๐ฏ๐ฃ๐ฆ๐ด๐ฌ๐ฆ๐ณ๐ฎ๐ช๐ฏ๐จ
๐ฆ๐๐๐๐๐: ๐๐ฆ๐ณ๐ด๐ญ๐ข๐จ / ๐๐ฐ๐ฆ๐ณ๐ข๐ฏ๐ต๐ฃ๐ฆ๐ณ๐ช๐จ
Kan gebruik word vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal leerders (JOP is dieselfde)
๐๐ญ๐ญ๐ฆ ๐ข๐ด๐ฑ๐ฆ๐ฌ๐ต๐ฆ ๐ท๐ข๐ฏ ๐๐๐๐๐๐๐๐ 2 ๐๐๐๐ 7 - 8 ๐ฐ๐ฑ ๐๐๐ ๐ช๐ด ๐ช๐ฏ๐จ๐ฆ๐ด๐ญ๐ถ๐ช๐ต:
๐ฌ๐๐๐๐๐๐๐, ๐๐๐๐ & ๐๐๐:
- Pre-lees aktiwiteite
- Koerantberig met kenmerke en begrip
- Koerantberig kenmerke invul
- Visuele teks: Grafiek met begripstoets
๐ฆ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐:
1. Werkwoorde
2. Meervoude
3. Verkleining
4. Byvoeglike naamwoorde
๐ฌ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐:
1. Enkelvoudige sinne
2. Vraagsinne
3. Direkte en indirekte rede
๐ฆ๐๐๐๐๐๐๐๐ & ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐:
1. Aanhalingstekens
๐ฌ๐๐๐
๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐:
Kort taal-in-kontekstoets vir die vaardighede geleer in week 7 - 8.
๐ฆ๐๐๐๐๐
๐๐๐๐:
Skryfproses belyn met Thinking Tools om 'n weerverslag te skryf.
๐ฌ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ (๐๐๐๐๐๐๐๐)
Hierdie produk mag GEENSINS op sosiale media versprei word nie. Kopiereg streng voorbehou! Baie dankie (Verwys na T's & V's).
๐ธ๐๐จ๐๐ซ ๐ ๐๐ซ๐ฎ๐ฌ ๐จ๐ฉ: www.klankpret.co.za (Werkboekies: Graad 5 > Kwartaal 2)
๐๐ญ๐ข๐ฏ๐ฌ๐ฑ๐ณ๐ฆ๐ต๐จ๐ณ๐ฐ๐ฆ๐ต๐ฆ
๐๐ต๐ณ๐ฆ๐ค๐ช๐ข & ๐๐ช๐ฌ๐ฌ๐ฆ๐ณ ๐ธ๐