22/06/2026
Whoooo-Hoooo HELLOOOO ROO!
INstappie- Troeteldiere.
☆Ons gee om vir ons troeteldiere:
-Veilige en ♡devolle huisie.
-Vars water en kossies.
-Skoon en gesond.
*Dankie vir AL die skenkings!
22/06/2026
Seediere markdag!
🦈 🐡 🦀 🐧
Niks 🐟'hy-alles net die see lekker!
22/06/2026
DamesAand
Kom geniet 'n heerlike kuieraand saam jou vriendinne |kennisse |boekklub |buurvrou!
...JY IS SO WELKOM
Kom maak jou tenkie vol!
27/05/2026
Julle vul ons Lewens met KLEUR!!!!
My gunsteling KLEUR .....
27/05/2026
Kom geniet ' n heerlike MANNEAAND!
Informele kuieraand saam jou vriende...
*Kaartjie verkope sluit 29 Mei....
11/05/2026
FIETSIEDAG... 2026
Waar ons nie kan loop nie,ry ons.
Waar ons nie kan loop of ry nie sal daar een ry
spore lê,WANT ons Vader dra ons!
Pizza☆Lekkernye☆Hot Choc
30/04/2026
🎥 UNIHART-TEATER
🎬 Ons is die skrywers van ons eie stories.............
⭐️ ⭐️ ⭐️
FLIEKDAG...
Melkskommel▪︎Warm hondjies▪︎Springmielies
17/04/2026
Ek en my huis,ons sal die HERE dien.
▪︎Joshua 24:15▪︎
🏠 🛖 🏚 🏡 🏘
HUISIEDAG 2026
Maak nie saak hoe groot jou huis is nie,solank daar oorvloedige liefde,vrede,vreugde en geloof is waar jy veilig voel!