01/06/2026
Kom kuier saam by ons jaarlikse fondsinsamelingsdag!
Fietsry vir die kinders R60
Potjiekosete R150
15 potte om van te kies
Hope pryse
Vermaak vir kinders
Kermistafel
Kaartjies by die skool beskikbaar
0835829000
13/04/2026
Verjaarsdagmaatjie ๐
Geluk Steph
07/04/2026
Veels geluk liefste Juffrou Corlia ๐๐ฅณ
Dankie vir al jou liefde ๐
05/04/2026
Kinderland hou Paasete !! โ๏ธ๐๐ผ
03/04/2026
Paastyd herinner ons dat Jesus leef en dat Hy vir ons baie lief is ๐
Mag hierdie tyd gevul wees met vreugde, hoop en baie glimlaggies!
Ons wens al ons maatjies en hul families โn geseรซnde en vrolike Paasfees toe
Johannes 3:16
โWant so lief het God die wรชreld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee hetโฆโ โ๏ธ
31/03/2026
Verjaarsdagmaatjie! ๐
Baie geluk Mieke
19/03/2026
Ons verjaarsdag maatjie!
Baie geluk ๐
04/03/2026
Verjaarsdag-maatjies van die week ๐
Baie geluk!