π Wat is in die Graad 6 Hulpboek?
β Verduidelikings
β Voorbeelde
β Oefeninge
Beskikbaar in Afrikaans en Engels
Wiskunde Wenners
π Gr. 1β11 Maths Support Books
π Helping children understand Maths and build confidence
π 15 000+ books sold
π Delivery throughout South Africa
β¬οΈ Shop here β¬οΈ
Interaktiewe aanlyn klasse / Interactive online classes
17/06/2026
π Help my om 'n bietjie groter te droom...
As Wiskunde Wenners enige nuwe boek kon ontwikkel, wat sou jy graag wou sien?
π Laat weet in die kommentaar.
π "Ek weet nie hoe om die Graad 9 Wiskunde vir my kind te verduidelik nie."
π Graad 9 Omvattende Oefenvraestelle
β Meer oefening
β Volledige memo's
β Afrikaans en Engels
π± Selfvertroue groei wanneer kinders genoeg geleentheid kry om te oefen.
16/06/2026
Jeugdag 2026
Elke kind het potensiaal.
Soms het hulle net die regte ondersteuning, oefening en aanmoediging nodig om dit raak te sien.
By Wiskunde Wenners is ons dankbaar dat ons deel kan wees van leerders se reis om selfvertroue te bou en hul potensiaal te ontwikkel.
π± Gelukkige Jeugdag aan al ons leerders, ouers en onderwysers.
π "Ek wil net hΓͺ my kind moet Wiskunde verstaan en weer selfvertroue hΓͺ."
Baie Graad 6-leerders sukkel nie omdat hulle nie slim genoeg is nie β hulle het dikwels net meer oefening nodig.
π Die Graad 6 Oefen- en Vraestelboek gee leerders die geleentheid om die werk in te oefen en beter voorbereid te wees vir toetse en eksamens.
β Afrikaans en Engels
β Aflewering regoor Suid-Afrika
12/06/2026
Waaroor wil jy graag meer hoor?
1οΈβ£ Wiskunde-eksamenstres
2οΈβ£ Selfvertroue in Wiskunde
3οΈβ£ Hoe help ek my kind wat sukkel?
4οΈβ£ Wiskunde tutoriale
5οΈβ£ Wat is in die Wiskunde Wenners-boeke?
6οΈβ£ Vakansie-oefening
7οΈβ£ Hoekom verloor kinders punte in toetse?
π Kommentaar met die nommer(s).
Of stel jou eie onderwerp voor β ons is op soek na nuwe reel-idees!
12/06/2026
π Aanbeveel: Huiswerkhulp in Bloemfontein
JolanΓ© was jare gelede een van my Wiskunde-leerders, en dit is vir my besonders om haar nou haar eie huiswerkhulp-onderneming te sien begin. πΈ
Ek ken haar as iemand wat geduldig, vriendelik en opreg omgee vir kinders se ontwikkeling.
As jou kind ekstra ondersteuning nodig het met huiswerk, lees, skryf of Wiskunde in die laerskool, kontak haar gerus.
π 064 686 5317
Sterkte met jou nuwe avontuur, JolanΓ©! π·ππ
π Van 79% na 95%.
Dis die tipe boodskappe wat my herinner hoekom ons Wiskunde Wenners begin het.
Dankie Werner dat jy julle storie gedeel het. π
π Wiskunde Wenners
Van "Ek kan nie" na "Ek verstaan".
10/06/2026
π New Release: Grade 3 Maths Exercises and Tests! π
Looking for extra Maths practice for your Grade 3 child?
Our new Grade 3 Maths Exercises and Tests book includes:
π CAPS-aligned exercises
π Tests for assessment preparation
βοΈ Complete memorandums
π Ideal for revision and extra practice at home
Help your child build confidence and strengthen their Maths skills through regular practice.
Available now:
π www.wiskundewennersboeke.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Address
21 Greenwood Street, Fichardt Park
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |