IK Edu-Child Therapy

IK Edu-Child Therapy

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from IK Edu-Child Therapy, Education, 4 Milner Road, Bloemfontein.

IK Edu-Child therapy provide services where science and compassion meet!We support children and families with learning and understanding behaviour through the lens of neuro-science.

20/06/2026

Ons Studeer SLIM Studiemetode Kursus word 13 - 17 JULIE te Bloemfontein aangebied. Ons is opgewonde om saam met u kind hierdie reis van studeer en sukses aan te pak. Gr 4-7 Studeer SLIM kursus is die antwoord vir jou en jou kind tot akademiese vryheid.
β€˜n Breinprofiel en individuele evaluasie, bepaal u kind se UNIEKE vloei van leer.

🧑 Jou kind leer om onafhanklik te studeer

🧑 Jou kind weet watter unieke studietegnieke die beste is vir hom/haar vir optimale leer

🧑 Jou kind leer om sy/haar eie akademiese doelwitte te stel en gemotiveerd te wees vir leer en studeer

🧑 Verskeie opsommings- en memoriseringstegnieke word aangeleer

🧑 Bemagtig jou kind, met praktiese wenke, hoe om angs te verminder en konsentrasie te verbeter, sodat eksamens en toetse met groter sukses aangepak kan word!

Vir volledige inligting oor kursus, fooie en REGISTRASIE, klik hier: https://forms.gle/w38LLP6fm97QQDE39

Aangebied deur Igna Kotze, van IK Edu-Child Therapy, met meer as 20 jaar ondervinding.

Ons sien baie uit daarna om u kind te verwelkom en saam betekenisvolle vordering te maak.

Indien u enige verdere navrae het, is u baie welkom om ons te kontak by [email protected]

20/06/2026
18/06/2026

GRATIS artikel beskikbaar

πŸ’™ Hoekom sit my kind nie stil nie?
πŸ’™ Waarom sukkel sy met konsentrasie?
πŸ’™ Waarom so angstig?
πŸ’™ Hoekom raak hy so goΓΊ kwaai?
πŸ’™ My kind sukkel om af te skakel of alleen te slaap

Aktiewe primitiewe reflekse is soms die wortel van die kwaad! Stuur jou e-pos adres in kommentaar, om meer hieroor te lees.

17/06/2026

Deel asb, sodat almal die geleentheid kan kry! Gr 4-7 Studeer SLIM kursus is die antwoord vir jou en jou kind tot akademiese vryheid.
β€˜n Breinprofiel en individuele evaluasie, bepaal u kind se UNIEKE vloei van leer.

🧑 Jou kind leer om onafhanklik te studeer
🧑 Jou kind weet watter unieke studietegnieke die beste is vir hom/haar vir optimale leer
🧑 Jou kind leer om sy/haar eie akademiese doelwitte te stel en gemotiveerd te wees vir leer en studeer
🧑 Verskeie opsommings- en memoriseringstegnieke word aangeleer
🧑 Bemagtig jou kind, met praktiese wenke, hoe om angs te verminder en konsentrasie te verbeter, sodat eksamens en toetse met groter sukses aangepak kan word!

Vir volledige inligting oor kursus, fooie en REGISTRASIE, klik hier: https://forms.gle/w38LLP6fm97QQDE39

Aangebied deur Igna Kotze, van IK Edu-Child Therapy, met meer as 20 jaar ondervinding. Indien u enige verdere navrae het, is u baie welkom om ons te kontak by [email protected]

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address

4 Milner Road
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00