FEDSAS
Die leier in skoolbeheer en - bestuur / The leader in school governance and management.
FEDSAS is the national representative organisation for governing bodies, which informs, organises, mobilises and develops its members to achieve and uphold the highest recognised international educational standards. FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.
18/06/2026
Administrasie in skole: Wanneer neem papierwerk die klaskamer oor?
Luister vanaand saam waar Shaun Heunis met Paul Sauer, HUB van die SAOU Nasionaal / National, gesels oor die impak van administratiewe vereistes op onderrig en leer.
Skuins Voor Pouse, in samewerking met FEDSAS, Instituut vir Christelike Onderwys en Pretoria FM elke Donderdag om 20:15 op PretoriaFM.
18/06/2026
Maatreëls ingestel vir veiliger skole in Gauteng
FEDSAS verwelkom inisiatiewe wat daarop fokus om leeromgewings veiliger te maak, sodat leerders en onderwysers hul volle potensiaal kan bereik. Veiligheid in skole vereis samewerking tussen skole, ouers, gemeenskappe en die owerhede.
Wanneer ons in veilige skole belê, belê ons in die toekoms van ons kinders.
Lees: https://www.netwerk24.com/nuus/onderwys/maatreels-ingestel-vir-veiliger-skole-in-gauteng-20260614-0931
18/06/2026
▶️ 𝗛𝗼𝗲 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀 '𝗻 𝗱𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗹𝗲 𝗿𝗲𝘂𝘀 𝗴𝗲𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗵𝗲𝘁 | 𝗗𝗶𝗲 𝗦𝗸𝗼𝗼𝗹𝗸𝗼𝗺𝗽𝗮𝘀
In 2015 het 'n piepklein spannetjie 'n groot droom gehad: Om Afrikaans ordentlik te vestig in die kuberruim.
Daar was net een probleem: die domein Afrikaans.com het reeds aan iemand anders behoort. En daardie "iemand" was Koos Bekker!
Op dié episode van FEDSAS se "Die Skoolkompas" vind ons uit hoe dié webadres eindelik oorgedra is, hoe Afrikaans.com gegroei het van 'n piepklein webwerf met enkele trefslae tot 'n digitale reus, en hoe hulle 'n verskil maak in die Afrikaanse onderwyslandskap.
https://youtu.be/Dg9oorHbxyw
Hoe Afrikaans 'n digitale reus geword het | Die Skoolkompas In 2015 het 'n pieklein spannetjie 'n groot droom gehad: Om Afrikaa...
📣 REGISTRATION IS NOW OPEN! 🚀
⚠️ Space is limited!
School marketers from the North West and surrounding areas are invited to join the FEDSAS School Marketers Workshop on 📅 22 July in 📍 Potchefstroom.
💡 Practical tips, fresh ideas, media insights, and everything you need to tell your school's story even better.
👉 Register here: https://bit.ly/FEDSAS_SkolebemarkerWerkswinkel_22Julie
17/06/2026
'n Sterk SBL is die ruggraat van 'n goed funksionerende skool. Maar hoe lyk dit eintlik in die praktyk?
'n Effektiewe SBL vergader nie net nie. Dit lei, ondersteun en versterk die hele skoolgemeenskap.
📌 Stoor hierdie kontrolelys om jou SBL op koers te hou.
16/06/2026
National Youth Day 2026
Today we celebrate the energy, creativity, and resilience of South Africa’s youth. Their voices, ideas, and leadership continue to shape a brighter future for our nation. Let us honour the legacy of those who paved the way and take hands with the next generation to dream boldly, lead courageously, and make a lasting impact.
16/06/2026
Nasionale Jeugdag 2026
Vandag vier ons die energie, kreatiwiteit en veerkragtigheid van Suid-Afrika se jeug. Elkeeen se stem, idees en leierskap help om ’n beter toekoms vir ons land te vorm. Die nalatenskap van dié wat die weg gebaan het eer ons en vat hande met die volgende generasie om met vrymoedigheid te droom, met moed te lei en ’n blywende verskil te maak.
🎙️𝗔𝗜: 𝗜𝘀 𝘆𝗼𝘂𝗿 𝘀𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝗥𝗘𝗔𝗟𝗟𝗬 𝗿𝗲𝗮𝗱𝘆 𝗳𝗼𝗿 𝗶𝘁? | 𝗧𝗵𝗲 𝗦𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝗖𝗼𝗺𝗽𝗮𝘀𝘀
📌 The School Compass is a video series from FEDSAS that focuses on issues and role players in education.
🎧 Watch the full episode here: https://www.youtube.com/watch?v=N00z1l3LH68
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Website
Address
Posbus3, Fichardtpark. 9317
Bloemfontein
3196
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |