Kleuter Paradys - Fichardtpark

Kleuter Paradys - Fichardtpark

Share

Kleuter Paradys in Fichardtpark is โ€˜n kleuterskool wat gewortel en gegrond is in die liefde van Jesus Nursery

VAAL STEREO TOP 20 - StrawPoll 16/06/2026

๐ŸŽต Gaan luister รฉn stem asseblief vir Rikus van der Vlies se liedjie, "Woon Steeds in My"! ๐ŸŽต
Ons is ongelooflik trots op jou, Rikus! โญ
Jy het reeds 'n paar klein llama-aanhangers by Kleuter Paradys wat saam met jou opgewonde is. ๐Ÿฆ™โค๏ธ

VAAL STEREO TOP 20 -

VAAL STEREO TOP 20 - StrawPoll What is your opinion? Vote now: (1) GOUE SONSAK - ELZABI BUEK, (2) ENIGSTE - JENNIFER ZAMUDIO, (3) WAAR ONS LEWE - GERHARD SUPRA, (4) EK VAL VIR JOU - CARLA LEE, (5) HAPPY DAYZ - ETI

Photos from Kleuter Paradys - Fichardtpark's post 14/06/2026
11/06/2026

Kom Ouma en Oupa!!
Kom koop vandag nog jou VIP kaartjie vir die konsert. Beskikbaar by Kleuter Paradys - Fichardtpark Kantoor!!

Photos from Kleuter Paradys - Fichardtpark's post 08/06/2026

Wat ล‰ heerlike oggend๐Ÿ˜„๐Ÿ„๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ๐Ÿฆ™

05/06/2026

Liewe Ouers

Ek wil graag vandag uit my hart uit dankie sรช.

Die afgelope week was vir ons almal uitdagend. Met verskeie juffrouens wat siek geword het en skedules wat voortdurend aangepas moes word, was daar beslis tye wat dinge nie volgens plan verloop het nie. Tog het ons personeel weer eens bewys wat dit beteken om deel van die Kleuter Paradys-familie te wees.

Ek is ongelooflik dankbaar vir elke personeellid wat ingespring het waar nodig was, ekstra verantwoordelikhede opgeneem het en sonder klagtes hul skouers onder die werk gesit het. Julle het oor en oor bewys dat julle op mekaar kan staatmaak en dat julle bereid is om te doen wat nodig is vir ons kleuters. Sonder julle sou die skip beslis gesink het.

'n Spesiale woord van dank aan Juamari wat selfs vroeรซr van haar siekverlof teruggekeer het omdat sy bekommerd was oor haar klas en haar kleuters. Jou toewyding en liefde vir die kinders spreek boekdele.

Aan al ons ouers โ€“ baie dankie vir julle geduld, begrip en ondersteuning gedurende hierdie moeilike week. Ons weet daar was 'n paar tandekners-oomblikke en dat sommige dae nie perfek verloop het nie, maar julle genade en samewerking het dit vir ons soveel makliker gemaak om deur die uitdagings te werk.

Ek glo ons is nou deur die ergste, en ons sien uit na rustiger dae vorentoe. Intussen bid en hoop ons dat elke siek juffrou spoedig sal herstel en weer sterk en gesond terug sal wees.

Dankie dat julle deel is van ons Kleuter Paradys-familie.

Met opregte waardering

Antunet Barnard
Skoolhoof
Kleuter Paradys Kleuterskool ๐ŸŒธ๐Ÿ’™

04/06/2026
Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


1 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00