11/06/2026
Baieeeeee mooi haaritems beskikbaar... reg vd Tjokkie girls... 💙❤️💫
Nessie is a small shop opposite a school keeping the hungry children and parents happy.
11/06/2026
Baieeeeee mooi haaritems beskikbaar... reg vd Tjokkie girls... 💙❤️💫
28/05/2026
Pappas Kom drink asb soggens koffie...by die Nessie is daar elke oggend koffie beskikbaar vanaf 07:15, heerlike geleentheid om Ander beter te leer ken en ophoogte te bly met als in die Tjokkie gemeenskap...voel vry om in te Kom dis vir aaaaaaaalmalllllll
28/05/2026
Gister het ons 32 milkshakes gemaak...hoe lekker is dit nou om die Tjokkers se ondersteunig te sien ..dankie julle
26/05/2026
Ons splinternuwe menu is nou beskikbaar...
Kom kuier by ons en kom kry iets lekkers om te eet en te drink...
Warm bly
Heerlike suurdeegbrood beskikbaar
Lekker Mike
Sommer vir die grap...
Ons het dalk nie n blazer nie maar wel n softshell
Lekker Tjokkies
20/05/2026
Wats alles by die Tjokkieshop Nessie by die Tjokkie Sentrum oorkant die skool?
Hiers n paar fotos wat jou n idee sal gee wat by ons beskikbaar is...
Ons het ook eetgoed en drinkgoed... kom kuier by ons...elke dag oop tot half vier behalwe Vrydae
19/05/2026
Hele klompie softshells tweedehands beskikbaar...
Pryse wissel vanaf R170 tot R320 afhangende van die voorkoms ens.
| Monday | 07:15 - 16:00 |
| Tuesday | 07:15 - 16:00 |
| Wednesday | 07:15 - 16:00 |
| Thursday | 07:00 - 16:00 |
| Friday | 07:15 - 14:00 |