10/09/2023
Die Oosie Boekklub KAN NIE WAG om KANNIEDOOD deur Joha van Dyk te begin lees nie!! Enige leser wat by Afrikaans, avontuur en tienerwees aanklank vind sal hierdie sage binne ń dag verorber.
Merk julle kalenders 🤞
NB-Uitgewers/PublishersNB-Skole/SchoolsHelene Boekeblad Netwerk24
14/05/2023
Ma's uit die oogpunt van skrywers. Somtyds sê literatuur presies die dinge wat ons voel, maar nie kan verduidelik nie. Gelukkige Moedersdag. Die Oosie mammas is elkeen baie spesiaal!
25/04/2023
Die Junior en Senior boeke vir April.
18/03/2023
Ons Oosie onderwysers is propvol gees!
18/03/2023
En ons sluit Leesfees af met ń bang!!
17/03/2023
Vrydag, Leesfees
Graad 8 - Goosebumps deur R.L. Stine.
Graad 9 - Charlie and the Chocolate Factory deur Roald Dahl.
Graad 10 - Alice in Wonderland deur Lewis Carroll.
Graad 11 - Pirates of the Caribbean deur Rob Kidd.
Graad 12 - The Lord of the Rings deur JRR Tolkien.
16/03/2023
From there to here and here to there, funny things are everywhere! ~Dr. Seuss. Donderdag se Dr. Seuss dag is afgehandel. Dit was ń reuse sukses! 🍭🧡🌈🎩
16/03/2023
Die Harry Potter uitrustings was uiteenlopend! Dankie vir ń lekker dag, Oosies.
16/03/2023
Harry Potter, die tema van dag 3 van Leesfees is kafgedrag met oulike inisiatiewe van die Oosies!! 🧙♀️🪄🎩🥸
14/03/2023
Die oosies het met vandag se Narnia hulself mooi ingeprent in die fiktiewe wêreld. 🦁🧙♀️🗄
14/03/2023
Die oosies is hard aan die werk met hul Dress a Door kompetisie. Ons wag in spanning vir die wenners... Wie sal uitstyg bo die res? 🤨😱