Lali-Land Dagsorg

Lali-Land Dagsorg

Share

‘n Dagsorg waar u kleinding tot sy volle potensiaal kan ontwikkel deur speel. Ons ervare personeel is toegewyd om jou kleinding te help groei en ontwikkel.

Ons is ‘n Afrikaans medium, baba dagsorg, wat spesialiseer in die liefdevolle versorging en stimulering van babas vanaf twee maande tot 1 jaar oud. Daar is slegs 6 plekke beskikbaar, so dit maak dat ons jou kleinding die liefdevolle sorg, individuele en spesiale aandag bied wat hy of sy verdien. Ons bied 'n veilige en stimulerende omgewing waar jou kleinding elke dag nuwe dinge kan leer. Vir ons is dit ʼn groot voorreg om deel te kan wees van elke kleintjie se lewe, hulle groei en ontwikkeling.

Want your school to be the top-listed School/college in Boksburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Parkrand
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00