18/06/2026
Is jy opsoek na 'n naskool in Brakpan?
๐Ons is geleรซ in Dalview.
๐Ons diens verskillende skole.
๐Laerskole en Hoรซrskole.
๐Individuele aandag.
โค๏ธGoeie voorbereiding vir toetse en eksamens.
๐Etes elke dag.
๐Oop vakansies.
๐Oop van 6:15 tot 18:00
๐ Vervoer in die oggende na verskeie skole.
๐Elke kind maak saak ๐
19/05/2026
Ons naskool se personeel werk met 'n passie.
Individuele aandag vir elke kind en goeie eksamen voorbereiding.
Die naskool waar hulle hard werk maar ook lekker speel.
45 Alexandria
Dalview
Brakpan
Kontak my gerus vir meer inligting.
Benice
0824432992
08/04/2026
Sterkte vir die 2de kwartaal ๐๐๐
06/02/2026
By Die Naskool Klub glo ons kinders verdien โn plek waar hulle veilig, gesien en geliefd voel nรก skool. ๐
Dit is โn ruimte waar huiswerk ondersteuning kry, waar gelag hard klink, kreatiwiteit aangemoedig word en elke kind met sorg en respek hanteer word.
Ons bou nie net aan akademiese vaardighede nie, maar ook aan selfvertroue, vriendskappe en goeie waardes. ๐ฑ
Elke middag is โn geleentheid om te leer, te speel en te groei โ teen hul eie tempo.
Dankie aan elke ouer wat ons vertrou met hul kosbaarste geskenk.
Die Naskool Klub is meer as net naskool โ dit is โn tweede tuiste. โจ
06/02/2026
๐๐ข๐๐๐๐๐๐๐ช๐จ๐ฆ๐ง๐๐๐๐๐ฆ๐ช๐๐๐
16-19 Feb 2026,15:00
Boeliegedrag laat 'n blywende impak!
๐ Skakel in vir ons gratis webinaar-reeks oor boeliebewustheid.
Registreer hier | Register here:
https://tinyurl.com/3r3ryzz7
11/01/2026
Ons skooltjie is alweer lekker aan die gang. Ons sien uit na 'n jaar propvol pret!
1ste op die program is ons atletiek dag!
As jy nog na 'n skooltjie soek, kontak my gerus.
Babasentrum tot Graad RR maatjies ๐๐๐
Benice Borman
11/01/2026
Ons naskool is oop en ons is reg vir 2026!
As jy 'n naskool soek kontak my gerus!
Ons is geleรซ in Dalview.
Benice Borman
01/01/2026
Aan al ons ouers en vriende van ons naskool bid ons 'n geseรซnde nuwe jaar toe!