26/06/2026
Laerskool Olienpark
Laerskool Olienpark. Die skool waar elke Parkie belangrik is!
26/06/2026
26/06/2026
26/06/2026
Gr. R’e bak-en-brou volgens ons Tema van die week "PROE". Die gr. R-leerders se
smaakkliere is omtrent geprikkel.
22/06/2026
Heerlike melktert so op 'n koue Wintersdag word altyd verwelkom.
Baie dankie vir die Oase Gemeente(PastoorDirk en Shèrese) vir hierdie mooi gebaar. Dit word opreg waardeer!
22/06/2026
Ons manspersoneel word op 'n Maandagoggend verras met 'n heerlike bederf vir Vadersdag!
Ons waardeer die omgee en liefde!
Ons manne gaan verseker lekker braai!🔥
Baie dankie vir die leierouers wat ons so op die hande dra.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Address
Anita Street
Brits
0250
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 14:00 |
| Tuesday | 07:00 - 14:00 |
| Wednesday | 07:00 - 14:00 |
| Thursday | 07:00 - 14:00 |
| Friday | 07:00 - 14:00 |