Laerskool Brits

Laerskool Brits

Share

Tradisie en karakter๐Ÿ’š๐Ÿ’›โค๏ธ Oor die meer as 100jaar is daar met ons waterpas en maatlyn aan 'n enkelmuur gebou, asof dit die fondament van 'n wolkekrabber is.

Daar is dinamiese bydraes gelewer om van ons skool 'n baken van hoop vir die toekoms te maak. By Laerskool Brits is daar elke dag die ekstra myl gestap om opvoedende onderwys te bevorder. Uitnemendheid, doelgerigtheid, tradisievastheid en Christelike Afrikaanse toekomsvisie is die roep van die Britsies.

18/06/2026
17/06/2026

๐Ÿ”ฅ WEN โ€™n CF Moto 450MT! ๐Ÿ”ฅ

Is jy reg vir jou volgende avontuur? ๐ŸŒ

Hier is jou kans om hierdie CF Moto 450MT te wen โ€“ die ideale motorfiets vir die praktiese, avontuurlustige bestuurder.

Of jy nou al jare ry of pas begin het, hierdie motorfiets gaan elke grondpad in โ€™n nuwe ervaring verander. ๐Ÿ’ช

Neem kennis:
๐Ÿ“… Die wenner word aangekondig 1 Augustus 2026, by die Wildsfees in Brits.
MAAR, die wenner hoef nie teenwoordig te wees nie, die kompetisie is landswyd.

๐Ÿ‘‰ Hoe om te wen:
โœ… Besoek https://lsbritsraffle.co.za/product/win-a-cf-moto-450-mt/
โœ… Vul jou details en koop jou kaartjie

Moenie hierdie kans misloop nie โ€“ jou volgende avontuur begin hier! ๐Ÿ๏ธ๐Ÿ’จ

15/06/2026

By die Naskool was Warmsjokolade en marshmallows vandag in orde.๐Ÿ‘Œ๐Ÿป
En om ons pannekoek te kon opwarm met ons splinternuwe mikrogolfoond was voorwaar 1ste prys.๐Ÿ†
Dit is โ€˜n FEES om โ€˜n Britsie Naskool-maat te wees โ€ผ๏ธ

15/06/2026

Jeugdag @ Laerskool Brits
Ons is Simunye,ons is een โ€ผ๏ธ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

15/06/2026

๐Ÿ๐Ÿ’š๐Ÿ’›โค๏ธ

Baie sterkte aan ons 0/11-netbaldogters wat vandag aan die Noord-Wes Te Vastrap-toernooi in Rustenburg deelneem!

Ons is ongelooflik trots op elke dogter wat die geleentheid verdien het om ons skool te verteenwoordig. Julle harde werk, deursettingsvermoรซ en liefde vir die spel het julle tot hier gebring.

Geniet elke oomblik, speel met trots en gee julle beste op die baan. Julle is reeds wenners in ons oรซ! ๐ŸŒŸ๐Ÿ

Photos from Laerskool Brits's post 14/06/2026

๐Ÿพ๐ŸฆŒ Ons bekende Jagkompetisie was weereens โ€™n reuse sukses! ๐ŸฆŒ๐Ÿพ

โ€˜n Opregte dankie aan al die kinders, ouers, familie, vriende en ondersteuners van Laerskool Brits wat โ€™n kaartjie gekoop, verkoop of die kompetisie op enige manier ondersteun het. Julle betrokkenheid en ondersteuning maak โ€™n groot verskil en help ons om nog meer geleenthede vir ons leerders te skep.

Ons is ongelooflik trots op elkeen wat deel was van hierdie suksesvolle projek.

Baie geluk aan ons Top 5 verkopers wat met hul harde werk, deursettingsvermoรซ en entoesiasme uitgestaan het. ๐ŸŽ‰

๐Ÿฅ‡ Ewan Krรคmer (Graad 7)
๐Ÿฅˆ Karlo Krรคmer (Graad 2)
๐Ÿฅ‰ Zรฝnel v.d. Walt (Graad 1)
๐Ÿ… Werner Marais (Graad 1)
๐Ÿ… Martin v.d. Merwe (Graad 1)

Ons wil ook graag ons wenklasse gelukwens:

๐Ÿฅ‡ 1ste plek: Graad 1J โ€“ Juffrou Jolani du Preez
๐Ÿฅˆ 2de plek: Graad 2F โ€“ Juffrou Ronell Flemming
๐Ÿฅ‰ 3de plek: Graad 7H โ€“ Mnr Phillip van Heerden

Hand aan die Ploeg! โค๏ธ๐Ÿ’›๐Ÿ’š

Want your school to be the top-listed School/college in Brits?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Wicht Straat 2
Brits
0250