Boodskap van mnr. Jakkie Louw.
Hoërskool Brits
🏅Die topskool in Noordwes op Akademiese-, Sport- en Kultuurgebied.
🦚🦫Koersvas na die Kruin
#beslisBrits
Topskool in Noordwes met puik koshuisgeriewe, 100% matriekslaagsyfer vir meer as 'n dekade, top sport- en kultuuraktiwiteite.
17/06/2026
LANDLOOP
🏃♀️🏃♀️🏃♀️
Baie geluk aan Kaylin J v Rensburg wat die naweek aan die Curro Street Mile – powered by ASICS & RunAviation Club - deelgeneem het. Sy het 'n algehele 3de plek met 'n tyd van 5:24:37 verower.
17/06/2026
Boodskap van mnr. Kenneth Myburgh.
Boodskap van mnr. Werner Bossert
15/06/2026
Laerskool kathu
11/06/2026
Die 4-ling verjaar vandag!
🎉🎉🎉🎉
09/06/2026
PADEL
🏓🏓🏓
Interne skole padel-kompetisie teen Laerskool Brits en Laerskool Olienpark.
Baie dankie vir jul goeie gees!
Woensdag, 17 Junie 2026 is die FINAAL tussen Hoërskool Brits en Olienpark om 18:00.
Idig Padel
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Johan Straat 2
Brits
0250
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 15:00 |