Die Hoërskool Wagpos

Die Hoërskool Wagpos

Share

'n Opwindende Afrikaanse skool op die plaas- waar jy 'n wye keuse het! Akademies, Tegnies en Landbou. http://www.wagposhs.co.za

17/06/2026

SEMI-FINAAL @ Hoërskool Vryburg - 20 Junie 2026

Ons is trots om aan te kondig dat die 1ste rugbyspan reeds hul plek in die finaal verseker het. Die finaal vind op 25 Julie 2026 by Die Hoërskool Wagpos plaas.

Baie geluk aan die spelers en afrigters met hierdie uitstekende prestasie. Ons wens hulle alle sterkte toe vir die groot wedstryd.

17/06/2026

WAGPOS BOEREDAG 2026 - 25 Julie 2026

Mnr. Boerseun & Mej. Boerenooi

Photos from Die Hoërskool Wagpos's post 17/06/2026

'n Lantie presteer!

Killian Kirchner het op 6 Junie aan die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se Brits-tak se streekskiet by die Wagpos-skietbaan deelgeneem.

Tydens die kompetisie het hy uitstekende prestasies behaal en die volgende medaljes verwerf:
• Goue medalje vir JC-02-A O/18 Lugpistool met 'n telling van 91%. • Silwer medalje vir SI-23-B Alpha Pro MSG Randslag met 'n telling van 88%.
• Brons medalje vir SG-14-A Alpha Pro Handwapen Senterslag Pistool met 'n telling van 80%.
Met hierdie prestasies het Killian ook sy SAJWV-streekskleure verwerf.

Hy beklee tans die eerste plek op die nasionale ranglys vir die O/18 Lugpistool met sy telling van 91%, terwyl hy ook tweede op die nasionale ranglys in die ope klas (alle ouderdomsgroepe) vir Alpha Pro MSG Randslag is.

Photos from Die Hoërskool Wagpos's post 17/06/2026

SANESA Kwalifiserende rondte 3

Aiden Krämer
2 x 1ste plekke

Marno Fernandes
7 x 1ste plekke

Anneke Pretorius
1 x 1ste plek
1 x 2de plek

Baie geluk!

Photos from Die Hoërskool Wagpos's post 15/06/2026

Wat 'n prestasie!

Mnr. Ruan Botha het die Comrades Marathon 2026 voltooi. Hy het die skool se naam met trots gedra en bewys wat ware deursettingsvermoë beteken.

Baie geluk, Meneer!

15/06/2026

RUGBY UITSLAE- 13 Junie 2026

13/06/2026

Lekker Pretoria Boeremark op 'n koue wintersoggend!

13/06/2026

Baie dankie aan dr. Delport, dosent aan TUT, mnr. Jacques Joubert, eienaar van Cosave, en me. Ronel Maré, bemarkingsbestuurder van Cosave, vir die ruim borgskap van ses kruiwaens.

13/06/2026

COMRADES MARATHON 2026

Jy het hierdie, mnr. Ruan Botha!

Wanneer dit swaar raak en jy voel jy wil tou opgooi, hoor elke Lantie se stem wat jou aanmoedig en jou vorentoe dryf!

Volg mnr. Botha se vordering deur die Comrades-toep - 42966.

13/06/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag me. Christine Schutte.

Want your school to be the top-listed School/college in Brits?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Gedeelte 175 Van Die Plaas Hartebeespoort
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00