Hierdie week gesels ons oor iets waarmee baie ouers hulself kan vereenselwig β hoe voel jy oor jou kind se emosies en hoe "trigger" dit jou soms? π¬
Wanneer kinders groot emosies ervaar, bring dit dikwels ook emosies by ons as ouers na vore.
Skakel in op Youtube waar Kliniese Sielkundige, Marile Viljoen haar ervaring as ouer deel en saam gesels oor hierdie belangrike onderwerp. ππ₯
https://youtube.com/shorts/DfsuHZX-9os?si=-JPx30gsMudnrFVO
Kleuterkampus Centurion
π In die hart van Centurion
π Vlerke van kennis begin hier! Ons verwelkom babas van 3 maande - kleuters van 5 jaar
π Gelukkige Jeugdag aan elke Kampus kleuter! π
Vandag vier ons die klein mensies met groot drome, groot glimlagte en eindelose potensiaal. Dankie dat julle elke dag ons kampus vul met lag, liefde en pret! πβ¨
15/06/2026
Gelukkige verjaarsdag Sarahππ Ons hoop jou dag is vol vreugde, liefde en mooi herinneringe.
Kry βn klein kykie na ons week vol pret, lag, leer en opwindende aktiwiteite by Kleuter Kampus! π
Ons YouTube-kanaal is propvol kreatiewe en opvoedkundige idees wat jou kleuters help groei, ontwikkel en lekker speel.
π https://youtube.com/?si=3MR5T71R3AgH2Dgc
Hierdie week gesels ons oor aggressie by jong kinders tussen 2β5 jaar oud.π¬
Aggressie by kleuters is dikwels βn normale deel van ontwikkeling. Soos kinders groei, leer kommunikeer en hul emosies beter begin verstaan, verander en ontwikkel hierdie gedrag ook natuurlik saam. π±
Skakel in op Youtube en gesels saam terwyl ons kyk na hoekom dit gebeur en hoe ons ons kinders deur hierdie ontwikkelingsfases kan ondersteun. ππ₯
https://youtube.com/shorts/FsV6OFjoiv4?si=Dd8OmgpwnVAO7mXO
Net nog βn dag as βn kleuterskool juffrouβ¦π€£
Die dinge wat ons sien en hoor bly maar interessantβ¦ Van klei eet, water bottels vir die 10de keer soek tot βJuffrou hy kyk vir my!β dispute oplos. π
Maar die laggies en klein oomblikke sal ons vir niks verruil nie. ππ³
07/06/2026
Baie geluk, Juffrou Bianca! π Mag jou dag vol lag, seΓ«n en mooi herinneringe wees!π
Kom speel, leer en lag saam! π¨
Ons deel eenvoudige en prettige aktiwiteite wat jy maklik saam met jou kleuter by die huis kan doen.
βͺοΈLike en subscribe om geen nuwe aktiwiteite of spesiale oomblikke te mis nie!
π https://youtube.com/?si=PHvQaMIA9sTggXLG
π€ Groot nuus by Kleuter Kampus!
Ons RR-leerders ontvang nou 2x per week Robotika lesse β waar leer en pret hand aan hand gaan! π
Robotika help kinders om:
β¨ Probleemoplossingsvaardighede te ontwikkel
β¨ Kreatiwiteit en kritiese denke te stimuleer
β¨ Selfvertroue te bou deur praktiese leer
β¨ Spanwerk en kommunikasie te bevorder
β¨ Tegnologie op βn prettige en ouderdomsgepaste manier te ontdek
Ons is opgewonde om ons leerders hierdie nuwe vaardighede te help ontdek en ontwikkel!π¦Ύ
03/06/2026
Klein vriendskappe leer groot lewenslesse hier by Kleuter Kampus π
In die kleuterskool leer maats om te deel, beurte te maak, vriendelik te wees en mekaar in te sluit - vaardighede wat hulle vir altyd sal saamneem.π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |