23/06/2026
ππ
Ons tel die dae af, want die Juffrou Linky span is binnekort op pad Jakarandastad toe! π₯³ Terwyl ons in Pretoria is, wil ons 'n splinternuwe uitstappie-video skiet... en ons het JOU hulp nodig om die perfekte plek te vind! Tag die beste kindervriendelike plekke of besighede in die kommentaar wat jy d**k ons mΓ³Γ©t besoek!
21/06/2026
Die laaste tema vir hierdie kwartaal is:
21/06/2026
GeseΓ«nde Vadersdag aan al ons Superrrr Pappas! π
Dankie vir elke drukkie, grappie, les en spesiale oomblik wat julle met ons Klein Kampioene deel. Julle liefde, tyd en voorbeeld maak βn verskil wat βn leeftyd hou.
Mag julle vandag ekstra geliefd voel en weet hoe kosbaar julle vir julle gesinne en ons is.
Geniet julle dag, Pappas β julle is ons helde! π¨βπ§βπ¦β
19/06/2026
Vadersdag-vieringe vir ons Superrrrr Pappas πβ€οΈπ
16/06/2026
Ons tema vir hierdie kort, vol week:
16/06/2026
Wens vir almal Ε mooi daggie toe! ππ
15/06/2026
Robotika in die kleuterskool gaan glad nie net oor rekenaars, tablette of tegnologie nie. Die belangrikste deel is om kinders te leer d**k, ontdek, beplan en probleme oplos deur spel en praktiese ervarings.
Robotika behels onder andere:
* π§ Logiese denke β om te verstaan wat eerste, tweede en derde gebeur.
* π§© Probleemoplossing β om verskillende oplossings te probeer wanneer iets nie werk nie.
* ποΈ Bou en ontwerp β met blokkies, Lego, herwinningsmateriaal en ander hulpmiddels.
* π Patrone en volgordes β die grondslag van kodering.
* π Rigting en ruimtelike bewustheid β links, regs, vorentoe, agtertoe en afstand.
* π€ Samewerking en kommunikasie β om saam idees te deel en projekte te voltooi.
* π¨ Kreatiwiteit en verbeelding β om nuwe idees en uitvindings te skep.
βn Kind wat βn toring bou, βn doolhof oplos, βn patroon voltooi of βn maatjie stap-vir-stap instruksies gee, doen reeds die grondslag van robotika.
In die kleuterskool is robotika dus nie die doel om klein programmeerders te maak nie, maar om klein denkers, uitvinders en probleemoplossers te ontwikkel. π€π±
*Ons Klein Kampioene doen elke Donderdag Robotika by Carlin Kleuterskool.*
SkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by Ε robot nie - Maroela Media
Robotika begin nie by duur toerusting of ingewikkelde kodering nie, maar by die manier waarop leerders d**k.
14/06/2026
Baie geluk aan Rico Engelbrecht in die Gogga klas wat vandag 3οΈβ£jaar oud is! Ons wens vir jou net alles wat mooi is toe en bid Pappa God se seΓ«n en beskerming oor jou! Mag jy altyd weet hoe kosbaar en geliefd jy is! πππ₯³
14/06/2026
π§‘ππ»ββοΈππ½ππΌββοΈ