15/06/2026
Wanneer ons in onderwys belê, belê ons in die toekoms.
Werner Human sluit by die SOS-Nasionale Kongres aan vir gesprekke oor gehalte-onderwys, volhoubare gemeenskappe en die uitdagings én geleenthede wat voorlê vir Afrikaanse onderwys.
Sluit van 23 tot 25 Junie by ons aan en word deel van die gesprek.
Registreer hier: www.soskongres.com
13/06/2026
Sterk skole, sterk instellings en sterk gemeenskappe vorm saam die grondslag van 'n voorspoedige toekoms.
Marthinus Visser van Akademia herinner ons aan die belangrike rol wat onderwys speel in die vorming van die volgende geslag.
Sluit op 23, 24 en 25 Junie aan by die SOS-Kongres vir drie dae van inspirasie, praktiese insigte en betekenisvolle gesprekke.
Registreer hier: www.soskongres.com
11/06/2026
Daar is min beroepe wat soveel lewens raak soos onderwys.
Marciel Hopkins sluit as seremoniemeester by die SOS-Kongres aan vir twee dae van inspirasie, nuwe idees en gesprekke wat jou passie vir onderwys sal aanwakker.
Of jy nou 'n onderwyser, afrigter of skoolleier is hiérdie is jou geleentheid om te leer by kenners, nuwe perspektiewe te ontdek en saam met ander opvoeders oor die toekoms van onderwys te d**k.
Sluit op 23, 24 en 25 Junie by ons aan vir drie dae van inspirasie, praktiese insigte en gesprekke wat 'n verskil kan maak.
Registreer hier: www.soskongres.com
09/06/2026
Sterk gemeenskappe word gebou wanneer mense saam verantwoordelikheid neem vir die toekoms.
Die SOS-Kongres bring onderwysers, skoolleiers en gemeenskapsbouers bymekaar om saam te d**k oor die uitdagings en geleenthede wat Afrikaanse onderwys in die gesig staar.
Sluit op 23, 24 en 25 Junie by ons aan vir drie dae van inspirasie, praktiese insigte en gesprekke wat 'n verskil kan maak.
Registreer hier: www.soskongres.com
04/06/2026
📢 Neem kennis!
Vanaf 8 Junie 2026 word Wolkskool se maandelikse subskripsiefooi aangepas na R159 per maand.
Ons is opgewonde oor wat voorlê en bly daartoe verbind om vir julle die beste moontlike leerervaring te bied. 💜
Dankie dat julle deel is van die Wolkskool-familie!