17/06/2026
Rustenburg-tak sê dit reguit deur 'n brief en
'n leë 5 liter-houer aan die munisipaliteit te oorhandig. 💦
Die tyd vir verskonings is verby. Die tyd vir verantwoordbaarheid is nou!
Help ons hier: https://afriforumjeug.co.za/kom-die-jeug-se-dit-maar/
16/06/2026
Jeugdag 2026: Laat die jeug dit nou maar reguit sé.
Dit gaan nie oor politiek nie. Dit gaan oor verantwoordelikheid.
Lees meer hier:
Jeugdag 2026: Laat die jeug dit nou maar reguit sê - AfriForum Jeug
Deur Tania Scheepers, junior jeugbeampte by AfriForum Jeug Op 16 Junie 1976 het ’n groep jongmense geweier om stil te bly vir dit waarin hulle glo. Vandag, vyftig jaar later, vier die land byna blindelings Jeugdag, terwyl die huidige geslag jongmense steeds voor reuseuitdagings staan wat hul toeko...
16/06/2026
16 JUNIE - Afrikanergeskiedenis
16 JUNIE GEBEURE 1900 – Anglo-Boereoorlog: Proklamasie van die Verskroeideaardebeleid deur Lord Roberts Lord Roberts vaardig proklamasie no. 5 van 1900 uit. In effek was dit die begin van die Verskroeideaardebeleid. 1953 – Die Federale Mynbou Beperk gestig Federale Mynbou Beperk, die eerste Afri...
11/06/2026
AfriForum Jeug se Knysna-tak het Dinsdag ’n brief aan die munisipale bestuurder oorhandig.
Hierin word die ernstige rioolprobleem in verskeie areas van die dorp aangespreek en die munisipaliteit se aksieplan word aangevra. Om die belangrikheid van die saak te beklemtoon, het ons vir hom swemvlerkies saamgegee, want Knysna verdrink in die riool.
www.afriforumjeug.co.za