By Pen&Papier Ekstra Klasse verander ons lewens! Ons werk saam met leerders om hulle volle potensiaal in Wiskunde Afrikaans en Engels te bereik in klein groep en individuele klasse.
Kennis kwadraat streef daarna om kinders die gemoedsrus en vertroue te gee dat hulle kan presteer in wiskunde,rekeningkunde en ekonomie. Ons is gebasseer in Centurion, maar is ook in die posisie om klas aanlyn te gee vir kinders en studente landswyd.
Ek help vir Laerskole en Hoërskole kinders met huiswerk, take, eksamen voorbereidings, en Studie metodes - opsommings. Hoërskole: Rekenaar Toepassings Tegnologie & IGO & Visuele Kunste 1-on-1 Aanlyn sessies Tuis Tutoring Kontak vir meer inligting
We tutor scholars in the comfort of their own home. Subjects are tutored in English and Afrikaans from grades 4 to 12. Vist our website for more information.