28/11/2023
FOTOS 6
30JR REUNIE
Reunion on 5 October 2013, please contact me, we want to see everyone
28/11/2023
FOTOS 6
30JR REUNIE
28/11/2023
FOTOS 5
30JR REUNIE
28/11/2023
FOTOS 4
30 JR REUNIE
28/11/2023
FOTOS 3
30JR REUNIE
28/11/2023
FOTOS 2
30JR REUNIE
28/11/2023
FOTOS VAN 30JR REUNIE.................... fotos1
Al wat ek gaan sê is dat was AWESOME
Dankie weereens aan almal vir die lekker kuier!
Melanie het die fotos al vir my gestuur `n paar dae na die reunie, maar ekke was so effe bedrywig die afgelope 2 maande :)
28/11/2023
J.G.Meiring HS Alumni
Reunie
J.G. Meiring klas van 1993
UITEINDELIK - 2maande later en hier is die fotos.
Melanie het die fotos paar dae na die reunie vir my gestuur, maar ek was so effe besig.......
Hier is dit nou!
Dankie weereens aan almal wat die reunie bygewoon het en ons gaan vir seker nie weer 10jr wag vir die volgende een nie.
2024 - reunie after party!!!!!
Geniet die fotos!!!
08/10/2023
08/10/2023
30jr Reünie - done and dusted.
Ons voel hom vanoggend.
Dit was weer een vir die boeke.
Dankie almal vir julle bydrae tot die "harvest table"
Dankie dat julle daar kon wees.
Dankie vir die lag, Dankie vir herrineringe - oud en nuut en Dankie Shane Matthee vir die Matriek top, flip dit was die beste gedeelte van die aand, die feit dat ek dubbel weeg as in Matriek, maar ek in daai top kon pas.... Die uit trek het so bietjie moeiler gegaan🙄🤭
Daar is van die reunie foto blaaie oor, stuur vir my direk boodskap as ek vir jou kan pos.
Daar gaan fotos beskikbaar wees.... Editing gaan so tydjie vat want daar is oor die 4000 fotos geneem!!!!!!
🙏🤗❤️🎉
07/10/2023
Dis reünie dag, kuier tyd!!!!
Sien julle 17h00
Onthou jou xyz, jou platter en jou party moves!!
As jy nie bespreek het nie, maar nog wil kom vanaand, jy is welkom!!!!
The more, the meiringer😜
28/08/2023
'93 Matriek reunie - 30jr
Ons nooi jou en metgesel om saam te kom kuier op 7 Okt. 2023
Om kostes te bespaar, vra ons dat jy' n bord soet of sout eetgoed bring en almal smul saam.
Kom kuier saam met ou vriende en geniet die "trip down memory lane"
Rsvp teen 15 September
Juliet Van Zyl - aantal mense / bring jy soet of sout platter.
Sien jou daar
*Net ons Beste*
Die wat kan help of verwysings het met die volgende kontak my asb.
Tel 072 089 2224
1. Video maak, fotos omskep vir "trip down memory lane"
1.1 projektor/laptop vir memory video
2. Shooter glase /wynglas en print daarop
3. Wyn vir tafels
4. DJ / Sanger/band vir "entertainment"
5. E-uitnodigings ✔️dankie Natasha Cleghorn
6. Print van fotos en Meiring eggo's op wit papier vir dekor.
7. ALMAL - stuur asb julle fotos van 1989 tot 1993, skool, sport, sokkies, kuiers, Sondag skool, Henry J Beans, Soundwave, waar ookal jy fotos geneem het saam met jou pelle, stuur asb aan.
8. Meiring Eggo's, net kopiee asb.
Dankie aan almal vir die terugvoer, hulp aanbied en kontak nrs aanstuur en "share"
Ons 20jr reunie was epic en sooooo lekker en 30jr wil ons nog meer maters sien en nog lekkerder kuier! 🤣😉
Dankie julle,
Sien Saterdag 19 Aug, Gwd Rugby Sports klub om 14h00, vir finale besluite en reelings vir die wat help met die beplanning
🦋❤️Vanessa