Slim Flamink

Slim Flamink

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Slim Flamink, Education, Johannesburg.

25/06/2026

🦩Afrikaans Huistaal graad 4 projek kwartaal 3:
• Tema: Ons Land 🇿🇦
-> Navorsing
-> Skryf ñ gedig
-> Mondeling: gedig

Indien jy belangstel, los jou e-pos adres vir meer besonderhede.

25/06/2026

Wiskunde Beplanning beskikbaar vir kwartaal 3.

🦩Los jou e-pos adres en graad vir meer besonderhede.

25/06/2026

🦩Wiskunde graad 6 projek kwartaal 3:
• Tema: Avontuurkamp
-> Breuke
-> Lengte
-> Geometriese patrone
-> 3-D voorwerpe

Indien jy belangstel, los jou e-pos adres vir meer besonderhede.

25/06/2026

🦩Wiskunde graad 4 projek kwartaal 3:
• Tema: Jou skool se speelgrond
-> Breuke
-> 2-D vorms

Indien jy belangstel, los jou e-pos adres vir meer besonderhede.

25/06/2026

🦩Wiskunde graad 5 projek kwartaal 3:
• Tema: Pretpark
-> Breuke
-> 3-D voorwerpe
-> Datahantering

Indien jy belangstel, los jou e-pos adres vir meer besonderhede.

24/06/2026

NWT Beplanning beskikbaar. Indien jy belangstel los jou graad en e-pos adres vir meer besonderhede.

Want your school to be the top-listed School/college in Johannesburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Johannesburg