24/06/2026
Impala Kultuur Kleuterskool
🛩️Impala Kultuur Kleuterskool, dis hier waar 'n kind nog kind kan wees🛩️
24/06/2026
Ons het Kinderkinetika geniet terwyl ons lekker musiek gemaak en gesing het
Vandag leer ons Koala maaitjies van objekte wat kan vas plak! Kleefband is 'n interesante voorwerp.
Die Koalas het vandag ñ lekker winter mussie geplak
23/06/2026
🎉🎈 Baie geluk met jou verjaarsdag, Katelyn! 🎂🍰🎁🎊
Mag die Here jou ryklik seën op jou spesiale dag en jou nuwe lewensjaar vul met baie liefde, vreugde en mooi herinneringe. 🌸✨
Baie dankie vir die heerlike kolwyntjies wat jy met ons gedeel het. 🧁💖 Ons hoop jy het 'n wonderlike verjaarsdag en geniet elke oomblik!
🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Katelyn! 🎉🥳🎈
🦋 Die Vlindertjies het vandag die letter W ontdek. Ons het gesels oor woorde wat met W begin en sommer baie pret gehad terwyl ons leer en speel. 🌟📚✏️
23/06/2026
Buitemuurse Aktiwiteite
🩰Ballet🩰
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
20 Hibiscusstraat, Allen Grove
Kempton Park
1619
Opening Hours
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |