Peuter Pret Speelskool

Peuter Pret Speelskool

Share

Peuter Pret is โ€˜n Afrikaanse opvoedkundige speelgroepie wat fokus op sensoriese ontwikkeling en leer

21/04/2026

Ons Tema is Troeteldiere. Ons maak hondjies met geverfde voete๐Ÿถ

20/04/2026
11/04/2026

Ons tema is Plaas! Ons leer van plaasdiere en geniet die saamspeel van maatjies!๐Ÿฃ๐Ÿ„๐Ÿ๐Ÿ–

11/04/2026

Ons tema is Vervoer. Ons leer van lug, pad en watervervoer๐Ÿš๐Ÿš—๐Ÿšข. Ons word lekker vuil, slim en nat๐ŸŒˆ. Ons leer van kleure, getalle en luister na stories๐Ÿ“š๐Ÿ“•.

11/04/2026

Pret saam met die maats vir die maand van Maart!
Die biokinetikus van Glow kinetics besoek ons ook elke week om die maats sterk en aan die beweeg te kry. Ons geniet ook die laaste bietjie somer en warm dae met baie waterspel!๐ŸŒˆ

Want your school to be the top-listed School/college in Meyerton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Meyerton
1960

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 15:00