16/06/2026
Na ‘n verlies …Wat het jy eerste gedoen? ➡️
Die grootste uitdaging na jou wederhelfte se dood, is waar en wat om eerste te doen!
Ek het net geweet as ek nie dadelik iets doen nie, gaan ek vasval, vashaak.
As berader weet ek jy doen en besluit niks groots voor tenminste 3 jaar nie. Nee wat, nie ek nie!!
Eerste was om aan te hou lewe en om dit te doen moet jy aanhou eet en om te eet moet jy kos koop!! Dit was nog hoog Covid. So vaar ek ‘n groot Winkel in met ‘n masker op my gesig. Een van die min kere wat die masker nuttig was. 😷
Ek het die oggend wakker geword met ‘n gesnikkery wat heeldag aangehou het. ‘n snik wat diep vanuit my ingewande gekom het. ‘n snaakse huil. Realiteit het ingeskop.
Terwyl ek iets simpels soos toiletpapier inpak, stap ‘n onbekende Engelse vrou verby my. Sy was so bekommerd, want sy hoor net n getjank! Sonder ‘n woord het sy my net getroos.
Buite op pad kar toe, het ouers van my skool van vooraf gekom. Belinda en haar man het my net vasgehou want praat kon ek nie. Dit het soveeeel beteken. Net die begrip.
By die huis het my ma en sus kos gemaak en ek het voor Christo se kas gaan staan en geweet dat ek hier moet begin. 🧥👔
Iemand wat ek ken, het 9 jaar gevat voor sy haar man se kas uitgepak het. Ek wou nie daardie roete nie. Ek het geweet sy broers kom vir die begrafnis en van sy jasse kon na hulle toe gaan. Dit het my aan die gang begin kry.
Wat het JY eerste begin doen? Wat was jou eerste stap?? Dalk motiveer jy iemand in ons skoene
Klein stappie vir klein stappie. 👣
စာတို
08/06/2026
Vervang al jou vitamines met hierdie kragtige een.
Kontak my. Ek stuur vir jou enige plek in die RSA
Tanya 0829411414
Release SCE is ’n antwoord vir breinbeskerming💚💙💚
Hierdie boodskap is buite my bemarkingspan se fantastiese werk.
Hierdie is aan al my vriende, die wat weet, die wat geweet het, en die wat wou weet.
Release SCE is ’n antwoord vir breinbeskerming, breinveroudering, en in my geval sommer net om my ADHD ook in toom te hou.
’n Ooraktiewe brein maak dat jy orals, maar nêrens kan wees; dat jy diep kan fokus en geensins kan fokus nie; dat jy slaap sonder om te rus; en dat jy uitgebrand en oorgestres kan raak, meestal met angs wat daarmee gepaardgaan.
In die begin was my soektog vir my kinders – om hulle (twee ooraktiewe, kreatiewe breine) deur ’n verouderde skoolstelsel tot stabiele volwassenes te help ontwikkel sonder die skade wat "out of the box" denkers soms kan beleef.
En nou, nou is hulle groot, stabiel en suksesvol, en besef ek dat ek deur al my gespook oor hulle toekoms, myself net as ma geken het.
Nou fokus ek op my baba wat al 15 jaar oud is, Release SCE. Want liewe Jesus weet, ’n dag sonder my Release SCE is ’n dag waar Anél sweef sonder dat haar tone grond vat.
Doen jouself ’n guns en kry vir jou Forte, die boustene vir ’n gesonde brein en verstand.
Drink twee elke dag en laat weet my hoe jy voel.
En as jy sou wou, stuur vir my ’n PM. Dan gee ek, net omdat ek so dankbaar is vir jou, ’n eenmalige familie-en-vriende-koeponkode, iets wat jy eintlik net by my kan kry. 😊😉🤗
Release SCE die sleutel tot my breinsukses 🤪🫶🏻😊💙🙏🏻
Anél Coetzee🌱
05/06/2026
You are not lazy.
You are not weak.
You are not broken.
Maybe you're simply tired of carrying everything on your own.
💚 Find your balance again.
💚 Discover your direction again.
💚 Reconnect with yourself again.
Growing Forward
Just begin. Begin net.
📞 082 941 1414
📍 Pretoria | Online coaching available nationwide
🌱✨
01/06/2026
Sonder Release Sce is my angsvlakke hemelhoog, my fokus uit by die venster en my konsentrasie oral behalwe by my!!
Kontak my gerus. Ek het in voorraad.
Tanya 082 941 1414
01/06/2026
Wanneer hierdie DRIE in balans kom, verander alles!!
Indien jy nie weet waar om te vat of te los nie, skakel my.
Ons orden jou gedagtes en maak planne wat werk.
Tanya 082 941 1414
28/05/2026
⚠️ Is your child struggling with…
🧠 Poor concentration?
😟 Anxiety?
🌙 Sleepless nights?
You may be seeing the symptoms…
but missing the overload behind it with :
📍 Available nationwide across South Africa and Namibia