19/06/2026
Ons liefste Kepler🦕💚 Jys twee jaar oud! Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons is baie lief vir jou! Bly die vriendelike en besige seuntjie wie jy is! 🩵💚 Andri De Klerk
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from MILK The Baby Center, Day Care, 635 Myra Street, Pretoria.
19/06/2026
Ons liefste Kepler🦕💚 Jys twee jaar oud! Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons is baie lief vir jou! Bly die vriendelike en besige seuntjie wie jy is! 🩵💚 Andri De Klerk
19/05/2026
MILK fotodag 2026 🧸🐻😍 PictureCafé Pretoria
19/05/2026
Kinderkinetika Babastimulasie-lesse,
By ons babastimulasie-lesse fokus ons daarop om elke baba se ontwikkeling deur spel, beweging en sensoriese stimulasie op ñ liefdevolle en veilige manier te ondersteun. Hierdie lesse help om belangrike mylpale te bevorder.
'Movement is the doorway to learning' - Paul Dennison.
11/05/2026
Moedersdag geskenkies vir ons wonderlike MILK Mammas🎀❤️🩷
07/05/2026
07/05/2026
🖤🖤🖤
29/04/2026
Happy Birthday ons liefste Anrich🩵🧸 Jy lag altyd en is baie trots om jou tandjies vir almal te wys! Ons is baie lief vir jou x 🐳 Ulrica van Rensburg
22/04/2026
Hy wag dat die skool uitkom!🐶🍼
As jy sulke oulike videos kry van jou MILK babas wat nou al in die kleuterskool is. ❤️🧸 my hart! Ek mis jou Luke-Prins
| Monday | 07:00 - 17:30 |
| Tuesday | 07:00 - 17:30 |
| Wednesday | 07:00 - 17:30 |
| Thursday | 07:00 - 17:30 |
| Friday | 07:00 - 17:30 |