BCVO

BCVO

Share

Vir uitnemende Christelik-volkseie skoolopvoeding volgens jou geloofs- en kultuurgrondslag!

20/06/2026
20/06/2026

Dankie, Boermedia !

Besoek gerus https://www.bcvowinterspele.co.za/ om op hoogte te bly van als gedurende vanjaar se byeenkoms.
Daar kan jy die volgende vind:

* Dagprogramme
* Skakels na Boermedia se direkte uitsendings.
* Spanlyste
* Skeidsregters
* Advertensies/borge
* Die 'pin' en kaart van die skoolterrein.
* Waar en wat om te eet
* Uitslae

BCVO Orania CVO-skool

19/06/2026

Volkskool Bethal spog nou met ons eie nasorgsentrum vir ons ouer leerlinge.

รฑ Veilige hawe waar jou kind hul huiswerk naskool kan voltooi onder kundige leiding.

Riffies groei!

19/06/2026
19/06/2026

๐—ข๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐—ช๐—ฌ๐—ฆ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ!

Die wรชreld het wรชreldklas onderwysers nodig. Verken ou spore en nuwe weรซ deur die AP Akademie.

Begin jou roeping in die onderwys met โ€˜n geakkrediteerde Nasionale Gevorderde Onderwyssertifikaat (NGOS).

- Volledig in Afrikaans
- Afstandsonderrig
- Christelike waardes
- Geakkrediteerde program

Doen hier aansoek: https://apa.ac.za/ngos

18/06/2026

๐—ช๐—œ๐—ก๐—ง๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ฃ๐—˜๐—Ÿ๐—˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

Vanjaar se Winterspele word vir die heel eerste keer by die Orania CVO-skool aangebied. CVO-skole regoor die land werk met toewyding en trots om hul leerlinge voor te berei vir hierdie geskiedkundige geleentheid.

Kom ons maak geskiedenis. Nog net een week oor!

Sien jou daar!

www.bcvo.co.za

16/06/2026

Waterbergskool vir CVO hou aan bou!
Baie geluk!

โœจ Splinternuwe Parkeerarea Gereed!!! โœจ

Ons parkeerarea het hierdie week 'n splinternuwe voorkoms gekry!

Baie dankie aan al ons ouers vir hul geduld en begrip tydens die opgraderingswerk. Ons waardeer die ondersteuning en samewerking wat die projek moontlik gemaak het, sowel as al ons borge en bydrae wat ons ontvang het. As privaatskool steun ons op on ouers en gemeenskap, en ons word nooit teleurgestel nie. Dankie

Ons is trots op hierdie verbetering wat nie net die terrein verfraai nie, maar ook bydra tot 'n beter ervaring vir ons skoolgemeenskap.

Saam bou ons aan 'n skool waarop ons almal trots kan wees.

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Rubensteinweg 745, Moreletapark
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00