21/06/2026
Want 'n pa is nie net 'n versorger nie β hy is 'n voorbeeld, beskermer, leermeester en geliefde held in sy kind/ers se lewe. π
Gelukkige Vadersdag, liewe Pappas!
Speel- Speel Skool skep βn liefdevolle, rustige en veilige omgewing vir jou mees kosbare besitting/s!
21/06/2026
Want 'n pa is nie net 'n versorger nie β hy is 'n voorbeeld, beskermer, leermeester en geliefde held in sy kind/ers se lewe. π
Gelukkige Vadersdag, liewe Pappas!
19/06/2026
Wat βn interessante dag met ons Insekte-Instappie!
Ons Speel-Speel maatjies is verseker nie bang vir enige iets nie.
18/06/2026
Ons liefste Christelle,
Baie geluk met jou verjaarsdag! π
Dankie vir die ongelooflike, sagte, liefdevolle en energieke juffrou wat jy vir jou maatjies is. Jou warmte, geduld en passie maak elke dag βn verskil in die kinders se lewens.
Jy is βn kosbare deel van ons span, en ons is ongelooflik geseΓ«nd om jou by ons te hΓͺ.
Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met baie vreugde, liefde en al die mooi dinge wat jy vir ander beteken.
Geniet jou spesiale dag!
Liefde,
ππβ€οΈππ
16/06/2026
Die Here is goed vir ons πππ€
13/06/2026
Vandag vier ons Dee se verjaarsdag! π
Dee, baie dankie vir jou sagte geaardheid, jou harde werk en jou bereidwilligheid om altyd te help waar jy kan. Jou vriendelikheid, toewyding en positiewe ingesteldheid maak elke dag βn verskil.
Ons waardeer jou meer as wat woorde kan beskryf, en ons is ongelooflik geseΓ«nd om jou as deel van ons Speel-Speel-familie te hΓͺ.
Mag die jaar wat voorlΓͺ gevul wees met vreugde, liefde en baie kosbare herinneringe.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Dee! π₯³π
Baie liefde
ππβ€οΈππ
Jou Speel-Speel-familie πΈπ
Hierdie het ons dag gemaak! (Video is geplaas met die nodige toestemming)
Wanneer die tegnologie jou beter ken as wat jy jouself ken... π
Ons gesigsherkenningstelsel het vandag weer geweier om saam te werk totdat die pruik op was en daar 'n groot glimlag gegee was! π
Ai Anneki, ons is darem so lief vir jou!!
06/06/2026
Spanbou by Create - Wolwespruit!
Ons glo daarin om ons bande met mekaar sterk te hou sodat ons in geloof die pad kan saam stap, vertroue kan bou, mekaar kan dra en na alles, baie pret saam kan hΓͺ.
Die Here sΓͺ in Sy woord βTwee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.β
ββPREDIKERβ¬ β4β¬:β9β¬-β10β¬
01/06/2026
Ons liefste Angie verjaar vandagπππ
Baie geluk met jou verjaarsdag Angie. Baie dankie vir jou mooi hart, jou vrygewigheid en jou bereidwilligheid om altyd te help ten koste van jouself.
Jy moet baie lekker verjaar en mag die Here jou omvou met Sy liefde.
Liefde,
ππβ€οΈππ
29/05/2026
Tema: Dinosourusseπ¦π¦π¦π¦
Wat doen Speel-Speel Skool om dit interessant te maak? Ons soek fossiele in die sand!
29/05/2026
Vandag is ons geliefde Grace se verjaarsdag π πππ
Grace, baie dankie vir jou bereidwilligheid, jou liefde vir jou babas en die vriendelike en sagte hart wat jy het. Mag jy altyd hierdie Grace wees wat ons leer ken het! Gelukkige verjaarsdag, mag jy God se liefde vir jou voel in hierdie nuwe jaar waarmee Hy jou geseΓ«n het!
Baie liefde,
ππβ€οΈππ
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |