19/06/2026
Aan al ons KinderCare pappas:
Gelukkige Vadersdag aan elke pappa! Mag julle Sondag gevul wees met liefde, laggies en baie drukkies.
Dankie vir elke storie, elke drukkie en elke hand wat help om klein drome groot te maak. Dankie ook vir julle liefde, leiding en al die spesiale oomblikke wat julle met julle kinders deel.
30/05/2026
𝗢𝘂𝗽𝗮 𝗲𝗻 𝗢𝘂𝗺𝗮 𝗗𝗮𝗴 𝟮𝟴 & 𝟮𝟵 𝗠𝗲𝗶 𝟮𝟬𝟮𝟲 - Deel 2
30/05/2026
𝗢𝘂𝗽𝗮 𝗲𝗻 𝗢𝘂𝗺𝗮 𝗗𝗮𝗴 𝟮𝟴 & 𝟮𝟵 𝗠𝗲𝗶 𝟮𝟬𝟮𝟲
Laggies, liefde, stories en hope pret! Dankie aan al ons wonderlike Oumas en Oupas wat vandag saam met ons spesiale herinneringe kom maak het. Julle maak ons harte gelukkig!
28/05/2026
Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Wollies Insameling!
Deel Asb 🙏🏼
Please Share 🙏🏼
Wollies Animal Project
23/05/2026
So trots op ons seuntjies! 🏉
23/05/2026
Lekker Vrydag Pret! 👨🏼🎤👩🏻🎤🧑🏽🎤
13/05/2026
We would like to thank on of our school’s parents, Dr. Badana for donating these medical devices to our school!