Pretoria-Tuine Ingenieurskool van Spesialisasie

Pretoria-Tuine Ingenieurskool van Spesialisasie

Share

Engineering School Specialising in Automotive and Manufacturing. Apply with us today, and walk out in Grade 12 with more than just a Matric Certificate.

Ons is 'n Ingenieurskool wat in Afrikaans en Engels aanbied, van Gr8-12.

24/06/2026

MORE IS DIE DAG!
Dit is ons eerste Opedag as 'n Ingenieurskool van Spesialisasie - iets wat baie opwindend is vir ons!

Dit beteken ons kan ons leerders nou MEER opleiding gee, en MEER kwalifikasies gee, dat hulle nie net met 'n matrieksertifikaat uitstap wanneer hulle klaar is hier nie.

Ons maak seker ons leerders het 'n toekoms wat vir hulle kan werk, en wat deure sal oopmaak vir hulle.

Sien jou daar!😁👀

24/06/2026

Is jy in Graad 6 of Graad 7 en besluit jy nog watter hoërskool jy wil bywoon?

Hoekom nie 'n Ingenieurskool kies nie?

By Pretoria-Tuine Ingenieurskool van Spesialisasie leer ons leerders waardevolle vaardighede, doen hulle praktiese kennis op en bou hulle 'n sterk fondament vir 'n suksesvolle toekoms van Graad 8 tot Graad 12.

Ons leerders verlaat die skool met meer as net 'n Matrieksertifikaat. Deur ons Multi-Sertifiseringsprogram het hulle die geleentheid om addisionele kwalifikasies en bedryfsrelevante vaardighede te verwerf wat hulle 'n voorsprong in verdere studies en die werksplek gee.

Belê in 'n toekoms vol geleenthede. Kies 'n skool wat leerders voorberei vir die lewe buite die klaskamer.

24/06/2026

Are you in Grade 6 or Grade 7 and still deciding which high school to attend?

Why not choose an Engineering School?

At Pretoria-Tuine Engineering School of Specialisation, our learners develop valuable skills, gain practical knowledge, and build a strong foundation for a successful future from Grade 8 to Grade 12.

Our learners leave school with more than just a Matric certificate. Through our Multi-Certification Programme, they have the opportunity to earn additional qualifications and industry-relevant skills that give them a head start in further studies and the workplace.

Invest in a future filled with opportunities. Choose a school that prepares learners for life beyond the classroom.

22/06/2026
22/06/2026

The real reason we are changing the school's name...

22/06/2026

📢 FORD BEROEPS WAARNEMER-GELEENTHEID GRAAD 11 & 12 LEERDERS

Ford bied weereens aan Graad 11- en Graad 12-leerders die geleentheid om deel te neem aan 'n Beroeps waarnemer (JOB SHADOWING) gedurende die Junie/Julie-vakansie.

📅 Die program sal gedurende die laaste week van die skoolvakansie plaasvind.

Leerders wat belangstel, moet asseblief hul name voor Vrydag, 26 Junie 2026, by Mev. Zelda kom opgee.

Dui asseblief ook aan in watter area jy woon.

Hierdie is 'n uitstekende geleentheid om blootstelling aan die werkswêreld te kry en meer te leer oor moontlike loopbaanrigtings.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

22/06/2026

📢 FORD JOB SHADOWING OPPORTUNITY GRADE 11 & 12 LEARNERS

Ford is once again offering Grade 11 and Grade 12 learners the opportunity to participate in a Job Shadowing Programme during the June/July holiday.

📅 The programme will take place during the last week of the school holiday.

Learners who are interested must please submit their names to Mrs Blanche before Friday, 26 June 2026.

Please also indicate the area you live in, as learners still need to be allocated accordingly.

This is an excellent opportunity to gain real-world industry exposure and learn more about potential career paths.

Don't miss out!

19/06/2026

🏗️INGENIEURSKOOL OPEDAG ⚙️

Soek jy meer as net 'n Matrieksertifikaat?
Moenie na sommer enige Hoërskool gaan nie, woon 'n Ingenieurskool van Spesialisasie by.

Kom na ons Opedag om te sien wat ons bied: 25 Junie, 17:00

Sluit aan by 'n skool wat leerders voorberei vir die toekoms deur middel van ingenieurswese, vervaardiging en motorspesialisasie.

✅ Bedryfserkende sertifisering
✅ Praktiese opleiding
✅ Vennootskappe met sterk en relevante nywerhede
✅ Toegang tot vakleerlingskappe, verdere studies en indiensneming
✅ Vaardighede wat leerders werkgereed maak

By Pretoria-Tuine Ingenieurskool van Spesialisasie berei ons leerders nie net voor vir eksamens nie, ons berei hulle voor vir die lewe en die werkplek.

📍1025 Commercial St, Booysens, Pretoria, 0087

📞 Kontak ons ​​as jy meer wil weet:
Skakel 0123792181
Whatsapp 0790249953
E-pos [email protected]

19/06/2026

NEXT WEEK IS THE DAY!

This is our first Open Day as an Engineering School of Specialization - something that is very exciting for us!
This means we can now give our learners MORE training, and MORE qualifications, so that they don't just walk out with a matric certificate when they are done here.
We make sure our learners have a future that can work for them, and that will open doors for them.
See you there!😁👀

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


1025 Commercial Street
Pretoria
0887

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:15