14/06/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Jessy.
Geniet elke oomblik van jou spesiale dag.
πππππ₯³π
π Ondersteuning met huiswerk
π Verskaf vervoer
π Voorsien etes
π Oop gedurende vakansies
14/06/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Jessy.
Geniet elke oomblik van jou spesiale dag.
πππππ₯³π
12/06/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Luvan.
Mag jy een ongelooflike lekker dag hΓͺ.
πππππ
11/06/2026
Liewe Juffrou Annoesjka
Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag hierdie besondere dag gevul wees met vreugde, liefde en kosbare oomblikke saam met familie en vriende. Dankie vir die geduld, omgee en toewyding waarmee jy elke dag kinders se lewens raak. Jy maak βn verskil wat baie verder strek as die klaskamer.
Mag die Here jou ryklik seΓ«n met goeie gesondheid, geluk en krag vir die jaar wat voorlΓͺ.
βDie Here sal jou seΓ«n en jou beskerm; die Here sal tot jou redding verskyn en jou genadig wees; die Here sal jou gebede verhoor en aan jou vrede gee.β β Numeri 6:24-26
Geniet jou spesiale dag en mag dit net die begin wees van βn wonderlike nuwe lewensjaar.
Baie geluk met jou verjaarsdag, Juffrou!
π€π€π€
10/06/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Ryan.
Geniet jou spesiale dag.
πππ₯³πππ
10/06/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Lianke.
Mag jy jou spesiale dag baie geniet.
πππ₯³πππ
10/06/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Zaine.
Hoop jy het elke oomblik geniet.
ππππππ₯³
24/05/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Janko!!
π₯³ππ¬π§ππ
16/05/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Fourie!!
ππ§π¬ππ₯³π
07/05/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Henru!!
π₯³ππππ§π¬
05/05/2026
Baie geluk met jou verjaarsdag Daniel!!
πππ¬π§ππ₯³
| Monday | 06:15 - 17:30 |
| Tuesday | 06:15 - 17:30 |
| Wednesday | 06:15 - 17:30 |
| Thursday | 06:15 - 17:30 |
| Friday | 06:15 - 17:30 |