19/06/2026
Jou laaste kans om 'n kaartjie te koop!!!!!!
Totiusdal is ‘n dinamiese skool met ‘n unieke karakter waar leerders georiënteerd is, die pas aangee en waarby die gemeenskap betrokke is, en op trots is.
Daar word ook ‘n atmosfeer geskep waar leer en self ontdekking sal plaasvind.
19/06/2026
Jou laaste kans om 'n kaartjie te koop!!!!!!
𝑻𝑶𝑻𝑰𝑼𝑺𝑫𝑨𝑳 𝑲𝑵𝑰𝑷𝑴𝑬𝑺𝑩𝑹𝑨𝑨𝑰!!!
https://www.facebook.com/share/r/1ENd9CT7dP/
Moet dit nie misloop nie!!!
17/06/2026
Kom geniet 'n heerlike aand saam met ons!
16/06/2026
Nog net 3 dae oor om jou kaartjie te koop!
Moenie uitmis op 'n heerlike aand nie!
Moenie vergeet om vandag nog jou kaartjie te koop nie!!!
https://www.facebook.com/share/r/1LNNUZXTSS/
14/06/2026
Juffrou Arline ons DALLERS IS SUPER TROTS OP JOU!!!!!
14/06/2026
KNIPMESBRAAI!!!!!!!
Nooi jou vriende en kom geniet 'n aand vol hope pret.
Lekker lam op die spit en Grootskerm rugby!!
13/06/2026
Baie sterkte vir môre Juffrou Arline. Ons Dallers staan bankvas agter Juffrou!!!
Dit lyk mos soos iets wat jy NIE MOET MIS NIE!!!
Koop nou jou kaartjie!
https://www.facebook.com/share/r/1LNNUZXTSS/
12/06/2026
Ons wil net vir Leonie van Floriculture sê BAIE DANKIE vir ons skool se blomme skenking!!!!
Ons waardeer dit baie!