Laerskool Anton van Wouw

Laerskool Anton van Wouw

Share

Laerskool Anton van Wouw is 'n top skool sedert 1925 in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Hier maa Eenkeer 'n Wouwtjie...altyd 'n Wouwtjie!

Hier is elke kind tuis, dartel kaalvoet en sorgeloos deur kindweesjare...geanker deur 'n skool met rotsvaste beginsels, puik akademiese standaarde, sport- en kultuurgeleenthede om van te droom...en waar speel nog prioriteit is! Hier hou bevoorregte onderwysers skool met behulp van die beste tegnologie...die klein klassies sorg vir "privaat onderwys" teen 'n fraksie van die prys! In Wouwtjieland maak ons werklik tyd vir รบ kind!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Dey Street, Niew Muckleneuk
Pretoria
0181