Naskool at Garsies

Naskool at Garsies

Share

Naskool Sentrum oorkant Laerskool Garsfontein.

05/06/2026

πŸ˜„πŸ› Die Vrydag-gees het vandag behoorlik die kinders gebyt!

Tussen al die leerwerk deur was daar baie laggies, energie en opgewondenheid by Naskool at Garsies . Nou lΓͺ die laaste leernaweek voor voordat die eksamens afskop.

Geniet die naweek, rus bietjie, leer bietjie en kom Maandag terug gereed om te wys wat julle kan doen. Ons glo in elkeen van julle! πŸ’šπŸ“š

Photos from Naskool at Garsies's post 01/06/2026

πŸ“ Maandag = Wiskunde-eksamen! πŸ“

vandag wys julle vir die somme wie baas is! πŸ’ͺ✨

Onthou: Een som op 'n slag, een antwoord op 'n slag. Julle het voorberei, julle kan dit doen!

Ons glo in elkeen van julle. Sterkte – gaan wys wat in daardie slim koppies aangaan! πŸŒŸπŸ’š
Naskool at Garsies

Photos from Naskool at Garsies's post 25/05/2026

πŸ“šβœ¨ Eerste toets? Afgehandel! βœ¨πŸ“š

Ons is so trots op elke kind by Naskool at Garsies wat hard leer, deur druk en hul beste gee! πŸ’™
Eksamentyd is nie altyd maklik nie, maar julle wys elke dag wat deursettingsvermoë en harde werk beteken. 🌟

Nou asem ons bietjie uit… voor die volgende rondte begin πŸ˜…β˜•
Hou aan glo in julleself β€” julle doen fantasties!

25/05/2026

Sterkte aan al ons slim koppe β€” onthou om diep asem te haal, julle beste te gee en steeds tyd te maak vir ’n glimlag πŸ˜ŠπŸ’™
Ons glo in elkeen van julle!
Jy is slimmer as wat jy d**k en sterker as wat jy voel 🌟 Naskool at Garsies

Photos from Naskool at Garsies's post 20/05/2026

Soos bytjies by ’n blomtuin β€” vol lewe, lag en energie 🌼🐝
Dis altyd lekker by Naskool at Garsies !

12/05/2026

Dis Dinsdag by Naskool at Garsies πŸ˜„πŸ“š
Die koue probeer dalk wen, maar die laggies, speletjies en energie hier sΓͺ iets anders! πŸ’™βœ¨
Van huiswerk tot pretmaak β€” ons hou die gees hoog en die kinders besig.

10/05/2026

πŸ“šβ„οΈ Die studies begin mΓ΄re van 2–4 met ’n lekker breek tussenin!
Eksamenvoorbereiding is in volle swang en die koue weer is besig om nader te kruip… maar by Naskool at Garsies stop die pret nooit nie πŸ˜„πŸ”₯
Van huiswerk en leer tot lag, speel en warm herinneringe saam met maats β€” ons hou die winter-gees lekker warm! πŸ’›

08/05/2026

πŸ₯Άβ„️ Al byt die koue, die gees by Naskool at Garsies bly WARM! πŸ’ƒπŸ•Ί
Dis Vrydag en die pret stop nooit nie β€” laggies in die gange, warm chocolate vibes en kinders vol energie! πŸ”₯πŸ˜„

By ons maak ons ons eie sonskyn… selfs op die koudste dae! β˜€οΈπŸ’™
Lekker Vrydag, Garsie-familie! πŸŽ‰

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


521 & 517 Len Brown Street Garsfontein
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00