Jonge Einstein Akademie

Jonge Einstein Akademie

Share

Jonge Einstein Akademie is gerieflik geleΓ« op die hoofroete in en uit die Noorde van Pretoria.

Jonge Einstein Akademie is gerieflik geleΓ« op die hoofroete in en uit die Noorde van Pretoria, naby winkels, Laerskole en HoΓ«rskole. Braam Pretorius is die hoofstraat wat al hierdie skole verbind en die roete wat ouers elke dag gebruik, met 'n busstop voor ons deur. Ons is op die hoek van Braam Pretorius en Dominikastraat op die grens van Sinoville en Magalieskruin. Jonge Einstein is 'n liefdevoll

Photos from Jonge Einstein Akademie's post 19/06/2026

Muiseklas 🐭
Bak en brou 🐟🍟
Tema: Kos - Vis en Tjips

Photos from Jonge Einstein Akademie's post 19/06/2026

Vlinderklas πŸ¦‹
Bak en brou 🐟🍟
Tema: Kos - Vis en Tjips

Photos from Jonge Einstein Akademie's post 19/06/2026

Uiltjieklas πŸ¦‰
Bak en brou 🐟🍟
Tema: Kos - Vis en Tjips

17/06/2026

Hierdie week se tema is Kos🍎🍞

Ons gaan saam leer oor verskillende soorte kos, waar dit vandaan kom en hoekom dit belangrik is om gesond te eet. Ons sal ook lekker aktiwiteite doen rondom kos!

10/06/2026

🦷 Tema van die Week: Tandarts en Tande 🦷

Hierdie week leer ons alles oor ons tande en hoe om dit mooi skoon en gesond te hou! Ons gesels oor die tandarts, hoe om reg te borsel, en watter kosse goed en sleg is vir ons tande. 😁

πŸͺ₯ Spesiale besoek!
Dr Tooth Little kom Vrydag ons Jonge Einsteins besoek! Ons is baie opgewonde om meer te leer en sommer baie pret te hΓͺ.

04/06/2026

Hallo Junie β˜ƒοΈ

04/06/2026

❄️ Tema van die Week: Winter ❄️

Hierdie week leer ons meer oor winter, die koue weer en hoe om lekker warm te bly. πŸ§£πŸ§€β˜ƒοΈ

26/05/2026

Tema van die week: Nagdiere πŸŒ™πŸ¦‰

Hierdie week leer ons van nagdiere! Nagdiere slaap in die dag en is in die nag wakker. Ons gaan saam leer van uile, vlermuise en ander diere wat in die donker leef.

18/05/2026

Tema van die Week: Sintuie

Hierdie week leer ons alles van ons vyf sintuie πŸ‘€πŸ‘‚πŸ‘ƒπŸ‘…βœ‹
Ons ontdek hoe ons sien, hoor, ruik, proe en voel!

Photos from Jonge Einstein Akademie's post 14/05/2026

Hemelvaart by Jonge Einstein 🎈🀍

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Dominika Street 292
Pretoria
0129

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:30
Tuesday 06:15 - 17:30
Wednesday 06:15 - 17:30
Thursday 06:15 - 17:30
Friday 06:15 - 17:30