25/06/2026
Ons was Dinsdag by die SOS Nasionale Onderwyskongres by die Voortrekker Monument.
Dit het gegaan oor Leierskap en die toekoms van Afrikaanse onderwys aangebied deur die Solidariteitsbeweging.
Onderwerpe soos sterk leierskap, volhoubare Afrikaanse onderwysmodelle en praktiese oplossings vir SA se onderwysuitdaging het sentraal gestaan.
Ons is opgewonde oor die toekoms van ons skole.
24/06/2026
Ons Gr. 6 Biblioteekleiers het vandag die Universiteit van Pretoria se Merensky Biblioteek besoek. 📚✨ Hulle kon eerstehands beleef watter ongelooflike voordele hierdie ruimte vir studente bied en ontdek dat ’n biblioteek lankal BAIE MEER is as net ’n plek vir papierboeke! 🤩
From bean bags to lounge on while doing some casual reading, to viewing books dating back to the 1400s, holding one of the smallest Bibles ever made, and experiencing what the soon-to-be-opened state-of-the-art Technology Hub will be like, there were so many highlights! 📖💻🚀
Om die dag af te sluit, het ons die UP Museum besoek en meer geleer oor die fassinerende Mapungubwe-versameling. 🏺✨ Om die goue renoster in lewende lywe te sien, was beslis nog ’n hoogtepunt! 🦏💛
23/06/2026
Yadah about her character: Charlene doesn’t chase power, she is the power. Pharaoh may wear the crown, but everyone knows who runs the palace.
Ons Hoërskool produksie, Jo 2.0, is eersdaags op die verhoog en jy wil dit nie misloop nie. The countdown has officially begun! Our incredible school production, Jo 2.0, is coming soon.
🎟️ Kry jou kaartjies nou! / Get your tickets now!
📱 Karri-toep / Karri App: Koop vinnig en maklik op jou foon, en bespreek jou sitplek by die kantoor.
🏫 Hoërskool Kantoor / High School Office: Kom loer in en koop jou kaartjie direk.
23/06/2026
Ons is baie trots op al die leerders wat Saterdag aan die semifinaal van SALA (Redenaars & Orators) deelgeneem het. Ons sal binnekort hoor wie tot die nasionale finaal deurgedring het.
23/06/2026
🌍 1 523 studente. 53 lande. 150+ skole.
Die afgelope naweek het Milan en Sadie Suid-Afrika verteenwoordig en GOUD behaal! 🇿🇦🥇
Wat as 'n skoolprojek begin het, het in 'n internasionale prestasie ontaard.
Milan en Sadie het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die Internasionale Greenwich-olimpiade 2026 in Londen met hul Sportwetenskappe-projek, Footprints to Success.
Nadat hulle vandeesweek hul navorsing aan internasionale beoordelaars bekendgestel het en teen van die skitterendste jong breine van regoor die wêreld meegeding het, is hulle met 'n goue medalje bekroon.
Ons is ongelooflik trots op hierdie jong dames vir hul harde werk, toewyding, moed en passie vir Wetenskap.
🇿🇦🥇🇬🇧
TrotsSuidAfrikaans
22/06/2026
Teachers, this workshop is for YOU!
Inclusion goes beyond learners simply being present — it’s about giving every child the chance to participate, belong and succeed.🌍
Here’s why you should attend:
✅ Practical inclusive teaching strategies you can apply immediately
✅ Differentiation techniques to support diverse learning needs
✅ Flexible assessment approaches for meaningful learner growth
✅ Tools to build a classroom culture of belonging
✅ Ways to help every learner access the curriculum successfully
📅 11-13 August 2026
⏰ 08:30 - 15:30
⭐ Earn 25 SACE‑accredited CPTD points
👉 Don’t miss out... register today and transform your classroom into a place where ALL learners thrive! Click here to register - https://forms.gle/hiZoZEqJg24BXBc18
19/06/2026
☕✂️ Vadersdag Koffie-oggend ✂️☕
Wat ’n besondere oggend was dit om die ongelooflike pa’s in ons Eduplex-familie te vier! Pappas verdien ook om gepamperlang te word!💙
The dads were treated to a delicious cup of coffee and a donut while enjoying time with their children, at our very own pretend barbershop! 💈
Dankie aan headrushhairdressing vir al julle gereedskap om die oggend spesiaal te maak!
19/06/2026
Trent says about his characher: "Potiphar is a billionaire pl***oy philanthropist. He’s oblivious but acts smart, and he isn’t very wise in relationships."
Ons Hoërskool produksie, Jo 2.0, is eersdaags op die verhoog en jy wil dit nie misloop nie. The countdown has officially begun! Our incredible school production, Jo 2.0, is coming soon.
🎟️ Kry jou kaartjies nou! / Get your tickets now!
📱 Karri-toep / Karri App: Koop vinnig en maklik op jou foon, en bespreek jou sitplek by die kantoor.
🏫 Hoërskool Kantoor / High School Office: Kom loer in en koop jou kaartjie direk.