26/06/2026
Ons is so trots op al die ISR Hokkie uitslae!
Gaan loer gerus op hul blad.
Garsies, julle is sterre!
Hierdie is die offisiële Facebook blad van Laerskool Garsfontein, geleë in die hartjie van Garsfontein, Pretoria-Oos, Suid-Afrika
26/06/2026
Ons is so trots op al die ISR Hokkie uitslae!
Gaan loer gerus op hul blad.
Garsies, julle is sterre!
Geniet die welverdiende vakansie, Garsies!
Kom vertel ons van al julle avonture!
25/06/2026
POT VOL PRAATJIES #2
Kom loer saam wat jy die vakansie kan aanvang!
https://youtu.be/jVWz1ORybn4
23/06/2026