Liefnis-Woud Speelskool

Liefnis-Woud Speelskool

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Liefnis-Woud Speelskool, Nursery, 633 29th Avenue, Pretoria.

23/06/2026

Dankie dat julle ons genomineer het.

Gaan stem asseblief vir ons by Beste Kleuterskool afdeling.

Jy het kans tot 7 Augustus om te stem.

Baie dankie # # #

Photos from Liefnis-Woud Speelskool's post 21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al ons pappas!

Dankie dat julle ons Beertjies so mooi grootmaak en leer.

Baie liefde en seën aan julle elkeen!

Ons pappas is die COOLSTE.😎

Photos from Liefnis-Woud Speelskool's post 03/06/2026

Troeteldiere Tema!

Dankie Eco Pilots, soos altyd, was dit 'n fees vir ons Beertjies.

Dankie Hasie Charlie
Mooiste hondjies Nolan, Elke en natuurlik die marmotte Peppa Pig en Pikachu...julle was sterre!!🐶🐰🐇

En dankie tannie Carla en tannie Sarah!

02/06/2026

Please Support all Small Businesses 👌

29/05/2026

Kom word deel van ons spesiale skoolfamilie...jy sal nie spyt wees nie.

Photos from Liefnis-Woud Speelskool's post 27/05/2026

En dis hierdie mooi mense van my, wat regtig die hart van alles is! Sonder hulle kan ek nie! En glo my, ek is nie 'n maklike baas nie...maar hulle is gestuur vir my!

Dankie Ilané, Madelein, Lienkie, Simoné, Maggie, Maria, Adelaide, Alletah, Melandri en oom Patrick.

Julle is goud werd!

25/05/2026

AWESOME VERBY!!!

NET DIE HERE WEET WAT MENS NODIG HET EN WANNEER...

JY IS EEN UIT N̈ MILJOEN!

Photos from Liefnis-Woud Speelskool's post 25/05/2026

Baie dankie aan elke liewe persoon wat die aand moontlik gemaak het.

Dankie aan Tuin en Alden...julle musiek was 'n
ONGELOOFLIKE blessing gewees!
Baie dankie dat julle gratis vir ons kom sing het. Daar is min wat dit sal doen en ons waardeer dit opreg! Julle was gestuur vir ons uit Sy hand.

Spesiale dankie aan al ons ouers ,die wat daar kon wees, die wat geborg het, die wat alles gereël het. Julle is die beste!

Sonder julle sou ons nie kon nie!

Dankie!

Photos from Liefnis-Woud Speelskool's post 25/05/2026

Liefste Tanja, Piet, Wimpy en Alex...ons Potjiekos was VOORTREFLIK!

Baie dankie dat julle terug gegee het aan ons pragtige gemeenskap en ons skooltjie gehelp het.

Baie dankie ook vir die heerlikste broodjies wat julle geborg het.

Julle is AMAZING!

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


633 29th Avenue
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30
Tuesday 06:00 - 17:30
Wednesday 06:00 - 17:30
Thursday 06:00 - 17:30
Friday 06:00 - 17:30