Giving the principal hints that the staff is "drowning".
Laerskool Danie Malan
Laerskool Danie Malan - 'n Skool om op Trots te wees! In 1948 is Laerskool Danie Malan “gedoop” en het ons skool sy eie wapen en
leuse gekry. Me. M. Martin, mnr.
Laerskool Danie Malan se geskiedenis begin by ‘n klein privaatskooltjie wat in 1890 op ‘n
plaas aan die westelike oewer van die Apiesrivier tot stand gekom het. Gedurende die volgende twintig jaar is ons skool se sportfasiliteite opgegradeer
en in 1994, saam met die viering van ons 90 ste bestaansjaar, is ons pragtige
pawiljoen, spreiligte en lapa opgerig. Die skool was in 2004, 100 jaar oud. Jub
24/06/2026
24/06/2026
Die leerders van die seniorr***e oefen baie hard vir hul optredes in kwartaal 3!
The senior r***e is practicing with great enthusiasm for next term's performances.
22/06/2026
🎉 Hoera! Juf. Jan-Mari verjaar!
Baie geluk met jou verjaarsdag, Juf. Jan-Mari! 🌼
Mag die Here jou seën en jou behoed; mag Hy Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; mag die Here Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.
Dankie dat jy elke dag ’n mooi verskil in die klaskamer en in jou leerders se lewens maak.
Mag die nuwe lewensjaar gevul wees met alles wat mooi en goed is!
🎉 Hooray! It’s Teacher Jan-Mari's birthday!
Happy birthday, Teacher Jan-Mari! 🌼
May the Lord bless you and keep you; may He make His face shine upon you and be gracious to you; may the Lord turn His face toward you and give you peace.
Thank you for making a beautiful difference in your classroom and in the lives of your learners every day.
May this new year of life be filled with all that is good and beautiful!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
249 Koos De La Rey Street
Pretoria
0182
Opening Hours
| Monday | 07:20 - 14:00 |
| Tuesday | 07:20 - 14:00 |
| Wednesday | 07:20 - 14:00 |
| Thursday | 07:20 - 14:00 |
| Friday | 07:20 - 17:00 |