18/06/2026
Ons leer hierdie week ons voetjies ken π£π
Baie skop, skop, speel en ontdek! ππ
Ons geniet ook lekker storietyd saam. πβ¨
RR. Skryf in: kabouterbos.co.za
Hier skep ons βn ruimte waar kleuters van dag een af kan speel, leer en droom β in Afrikaans, en in lyn met Christelike waardes.
βn Kleuterskool gebou op geloof, grondigheid en βn hele klomp kabouterpret! 3 maande tot Gr.
18/06/2026
Ons leer hierdie week ons voetjies ken π£π
Baie skop, skop, speel en ontdek! ππ
Ons geniet ook lekker storietyd saam. πβ¨
βοΈβοΈ βn Lekker week vol sonskyn, vinger-oefeninge en ontdekking met ys! ποΈπ§β¨
Ons klein kabouters het lekker gespeel en geleer. ππ
11/06/2026
Dit is sΓ³ lekker om nuwe goed te leer en te sien hoe ons klein Kabouters groei, ontdek en speel! π±β¨π§ββοΈπ¨π€ Elke dag bring nuwe avonture en oomblikke van verwondering! ππ
Ons klein kabouters het βn lekker week gehad vol sonskyn, vinger-oefeninge en lekker ys-speel! βοΈβοΈπ§Έ
Speel, ontdek en leer elke dag saam. β¨
05/06/2026
π΅ποΈ Vorms, verf en lekker borrels vang! π«§
βn Prettige dag vol ontdekking, kreatiwiteit en speel. ππ
Die MOS Inisiatief
So leer ons deur speel en ontdekππ»
30/05/2026
π± Nog βn waardevolle leergeleentheid saam met Sigi Lottering!
Ons het meer geleer oor wat kinders se gedrag vir ons kommunikeer en hoe om elke unieke kind, soos God hulle gemaak het, beter te verstaan en te ondersteun. Ons doel is om kinders te bemagtig om gemaklik in hul eie lyfies te wees en in βn veilige, liefdevolle omgewing te leer en groei. πβ¨
Die MOS Inisiatief
28/05/2026
Speel-speel leer onsπ§‘
Die MOS Inisiatief
Baie welkom aan ons eerste babasππ»
| Monday | 06:00 - 18:00 |
| Tuesday | 06:00 - 18:00 |
| Wednesday | 06:00 - 18:00 |
| Thursday | 06:00 - 18:00 |
| Friday | 06:00 - 18:00 |